24/04/2026
Wat ’n buitengewone voorreg was dit om jou trourok te ontwerp. In hierdie rok het jy werklik soos ’n sprokiesprinses gelyk.
Baie dankie dat ek ‘n deel van jou droomdag kon wees. .vdspuy 👰🏻♀️
Annalouise bring modedrome al vir meer as 26 jaar tot lewe, bekend vir haar voortreflike vakmanskap en ’n tydlose oog vir elegansie.
29 Van Blommestein Straat
Bloemfontein
9301
Be the first to know and let us send you an email when ALH Collective posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.
Send a message to ALH Collective: