Klein Kamer

Klein Kamer Mooi Kamer Wall Art & Decor se Kinder Afdeling. Ons fokus op uniek en bekostigbare Kinder Dekor van

Address

48 Louw Wepener Straat
Bloemfontein
9301

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Klein Kamer posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Elke huis vertel ‘n Storie.

Vertel jou storie met ons pragtige Hout Foto Blokke. Pragtige Storie Mure Stelle wat jy van kan kies op ons webtuiste www.storiemure.co.za of maak jou eie stel deur van ons enkel blokke te bestel.

Ons druk die fotos en monteer dit op 16mm hout. Die blokke is UV bestand en waterdig. Blokke het reeds ‘n gaitjie aan die agterkant wat die maklik maak om net op te hang.

Ons is trots op ons produkte en waarborg kwaliteit werk.

Vriendelike Groete,