10/09/2026
💙 Blou Delft… ’n stukkie
wat ons herinner aan ou kombuise, mooi gedekte tafels en die stories van gister… 🌿
By Oe Dis Mooi glo ons ou goed dra iets besonders — ’n bietjie geskiedenis, ’n bietjie herinnering en sommer baie hart. 💙
🌼 Kom kuier tog by ons…
Kom drink as’t ware saam met ons ’n koppie koffie uit die ou dae, dwaal tussen die rakke en laat die mooi van gister jou vir ’n oomblik terugneem in tyd.
Miskien wag daar ’n stukkie Blou Delft wat jou hart nog altyd wou hê…
Kom kyk, kom kuier, kom onthou. 💙
Debbie 082 531 7317
www.oedismooi.co.za