Pokkelnoenies

Pokkelnoenies Ilandi Swart loves to create beautiful things for little ones.Depending on size products will take u Wat is onvoorwaardelike liefde? So sag, so breekbaar.

Die liefde wat jy voel as jy vir die eerste keer die kleine lyfie van jou vashou en in daai oomblik is JY hulle wêreld. Kan 'n lyfie so klein so perfek wees? Elke foutjie en dimpeltjie een van 'n soort. Die liefde wat jy voel in daardie eerste 5minute wat jou lyfie opgekrul langs jou lê en vir jou kyk.Die gevoel dat JY berge sal versit.-ONVOORWAARDELIKE LIEFDE. Dit is liefde wat ek steeds nie ten

volle vir enige iemand kan beskryf nie. Dat een seuntjie, so klein, alles in my lewe kom verander het. -ONVOORWAARDEIKE LIEFDE. Welkom by Pokkelnoenies, begin deur Ilandi Swart. My insperasie was Helizna en my broer se eerste kleinding.Sy tannie Ilandi se pokkelnoenie.Die band tussen die klein lyfie en sy Tadi is definitief iets om te beleef. Sy mamma en pappa is sy superhero's en mens kan dit sien met elke liewe kyk. Intussen het my hart plek gemaak vir nog 'n kleine lyfie. My Pokkelnoenies. Beide die kleine lyfies, het 'n baie groot rol in ons almal se lewens begin speel en definitief die insperasie vir Pokkelnoenies. Ons hoop elkeen voel hierdie liefde met elke handgemaakte item.
-Liefde die Pokkelnoenies span.

SILICONE DUMMYCLIPS & TEETHING TOYS R110 Add a name for only R9 per letter 🥳🥳These silicone chains are amazing.💕Made wit...
15/06/2026

SILICONE DUMMYCLIPS & TEETHING TOYS
R110 Add a name for only R9 per letter 🥳🥳

These silicone chains are amazing.
💕Made with Non-Toxic materials.
💕BPA FREE
💕Amazing for sensory development.
💕Helps with itchy gums.
💕A great gift.
💕Easy to clean
💕BEAUTIFUL!

O̲r̲d̲e̲r̲s̲ ̲w̲o̲r̲k̲ ̲a̲s̲ ̲f̲o̲l̲l̲o̲w̲ ̲:̲
🌸7 -10 working day lead time
🚚R70 courier


Place your order now
📲-0718937651

✨ Personalized Pen 🖊️Only R65Choose your ink colour:🖤 Black❤️ Red💙 Blue➕ Refills available at R5 eachWhy you’ll love it:...
10/06/2026

✨ Personalized Pen 🖊️
Only R65

Choose your ink colour:
🖤 Black
❤️ Red
💙 Blue

➕ Refills available at R5 each

Why you’ll love it:
🌸 Stylish
🌸 Unique
🌸 Beautiful
🌸 The perfect gift

📝 How orders work:
🌸 7-day lead time
🚚 Courier: R70

📲 Place your order now:
071 893 7651

Because everyday items should feel a little special ✨

🌈BIRTH ANNOUNCEMENT SET🌈✨ ONLY R200Our items are:🌸Stylish🌸Unique 🌸BEAUTIFUL 🌸Great giftO̲r̲d̲e̲r̲s̲ ̲w̲o̲r̲k̲ ̲a̲s̲ ̲f̲o...
10/04/2026

🌈BIRTH ANNOUNCEMENT SET🌈

✨ ONLY R200

Our items are:
🌸Stylish
🌸Unique
🌸BEAUTIFUL
🌸Great gift

O̲r̲d̲e̲r̲s̲ ̲w̲o̲r̲k̲ ̲a̲s̲ ̲f̲o̲l̲l̲o̲w̲ ̲:̲
🌸7 working day lead time
🚚R70 courier

Place your order now
📲-0718937651

Address

Brackenfell

Opening Hours

Monday 08:00 - 23:00
Tuesday 08:00 - 23:00
Wednesday 08:00 - 23:00
Thursday 08:00 - 23:00
Friday 08:00 - 23:00
Saturday 08:00 - 22:00
Sunday 08:00 - 21:00

Telephone

+27718937651

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Pokkelnoenies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share