04/08/2022
Ons nuwe vis rokkies is nou beskikbaar! Handgemaak vir n spesiale dogtertjie met denim en shwe-shwe. Eg Suid Afrikaans.
Verskeie kleure shwe-shwe beskikbaar!
Van grootte 3-4 jaar R180 tot 11-12 jaar teen R280.
Koerier landswyd, u koste
Whattsup my by 072 5666 321