Princess Daisy Dresses /Adia Dresses

Princess Daisy Dresses /Adia Dresses Beautyfull wedding and evening wear - come see for yourself at the most affordable price!

23/02/2026
Adia wedding and Evening wear is oop vanaf 12 Januarie. Bespreek jou matriek afskeid rok of Trourok vroegtydig. Skakel 0...
09/01/2023

Adia wedding and Evening wear is oop vanaf 12 Januarie. Bespreek jou matriek afskeid rok of Trourok vroegtydig. Skakel 0835242994 vir afspraak.

Die mooiste strooi meisie, blomme meisie en bruid rokke en MA Van die bruid pakkie wat ons gemaak het. 2022 was 'n Baie ...
06/11/2022

Die mooiste strooi meisie, blomme meisie en bruid rokke en MA Van die bruid pakkie wat ons gemaak het. 2022 was 'n Baie besige jaar en het ek dit so geniet om elkeen gelukkig te maak met' n unieke rok!!

'n Paar van die matriek rokke wat uitgestuur is vir 2022...wagpos
17/08/2022

'n Paar van die matriek rokke wat uitgestuur is vir 2022...wagpos

Matriek 2022 - Bestel jou matrek afskeid rok vroegtydig. Skakel Daleen 083 5242994 vir 'n afspraak.Rokke kan in alle kle...
25/03/2022

Matriek 2022 - Bestel jou matrek afskeid rok vroegtydig. Skakel Daleen 083 5242994 vir 'n afspraak.
Rokke kan in alle kleur/grootes en met veranderings gemaak word in jou grootte.
Adia wedding dresses is in Brits - Noord Wes

Matriek 2022 - Bestel jou matriek afskeid rok vroegtydig! Laaste bestel datums vir rokke vir Augustus  is 30 April, Vir ...
25/03/2022

Matriek 2022 - Bestel jou matriek afskeid rok vroegtydig! Laaste bestel datums vir rokke vir Augustus is 30 April, Vir September is 30 Mei en alles na September is 25 Junie.

Rokke kan in alle kleure met veranderings ook gemaak word sowel as "custom"groottes.

Adia Wedding dresses is gelëe in Brits , Noord Wes.
Rokke kan landswyd koerier word

Juwele en skoene en haar benodighede is ook beskikbaar

Kontak Daleen 0835242994 vir 'n afspraak.

Matriek 2022 - Bestel jou matriek afskeid rok vroegtydig. Skakel 0835242994 vir 'n afspraak. Bestellings vir matriek afs...
25/03/2022

Matriek 2022 - Bestel jou matriek afskeid rok vroegtydig. Skakel 0835242994 vir 'n afspraak. Bestellings vir matriek afskeide in Augustus eindig 30 April, September -30Mei en alle ander eindig 30 Junie.

Adia wedding dresses is gelëe in Brits - Noord Wes.

Dinee en aand rokke.
24/10/2021

Dinee en aand rokke.

Rokke wat self ontwerp is en self gemaak is.
24/10/2021

Rokke wat self ontwerp is en self gemaak is.

Matriek afskeid 2021. Hier is 'n Paar foto's van die pragtige meisies en hul mooi rokke wat deur my verskaf is.
24/10/2021

Matriek afskeid 2021. Hier is 'n Paar foto's van die pragtige meisies en hul mooi rokke wat deur my verskaf is.

Address

Troupandstreet 17
Brits
0250

Telephone

+27835242994

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Princess Daisy Dresses /Adia Dresses posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Princess Daisy Dresses /Adia Dresses:

Share