Kleine Lief

Kleine Lief Handgemaakte kinder produkte - met liefde Ouma Zet

Mooie Kleine Lief rokkies nou beskikbaar by Pikatso in Citrusdal @ R250 elk. Vir bestellings in spesifieke kleure en gro...
25/02/2022

Mooie Kleine Lief rokkies nou beskikbaar by Pikatso in Citrusdal @ R250 elk.

Vir bestellings in spesifieke kleure en groottes, kontak my gerus op 082 871 5543

Ons is super opgewonde om deel te wees van die Vredekloof Pop-Up Shop. Kom loer in 26 en 27 November, 82 Wingerd Rd, Vre...
23/11/2021

Ons is super opgewonde om deel te wees van die Vredekloof Pop-Up Shop.

Kom loer in 26 en 27 November, 82 Wingerd Rd, Vredekloof Rand.

Vir bestellings kontak my op 0828715543.

Spoegdoeke kan gemaak word met 'n spesifieke prentjie en 'n naam kan ook bygevoeg word.

30/10/2021
♥️ Rokkies wil sy dra! En verseker een van Kleine Lief se handgemaakte rokkies! Gehekelde bostuk en sagte materiaal onde...
16/10/2021

♥️ Rokkies wil sy dra!

En verseker een van Kleine Lief se handgemaakte rokkies!

Gehekelde bostuk en sagte materiaal onder.

Hou my blad dop vir meer voorraad binnekort!

Kontak my op 082 871 5543 vir enige navrae of bestellings.

Dis so lekker om sulke boodskappies van 'n tevrede kliënt te kry!! ♥️Plaas gerus jou bestelling vir spoegdoeke, handdoek...
06/10/2021

Dis so lekker om sulke boodskappies van 'n tevrede kliënt te kry!! ♥️

Plaas gerus jou bestelling vir spoegdoeke, handdoeke of dalk 'n spesiale versoek. Ons het 'n verskeidenheid prentjies en sit met graagte 'n naam ook by!

Kontak my op 082 871 5543 vir navrae of bestellings.

Handgemaakte spoegdoeke @ R80 elkNaam kan bygevoeg word op versoek.Grootte:  30x60cmKontak my op 0828715543 vir bestelli...
29/09/2021

Handgemaakte spoegdoeke @ R80 elk
Naam kan bygevoeg word op versoek.
Grootte: 30x60cm
Kontak my op 0828715543 vir bestellings of spesiale versoeke. Ek het n verskeidenheid van prentjies beskikbaar.
Bestellings kan opgetel word in Vredekloof, Brackenfell of koerier kan gereel word teen n addisionele fooi.

Klei oorbelle  per stel. Kan afgehaal word in Vredekloof of koerier teen Klient se rekening. Kontak my op 0828715543 vir...
29/09/2021

Klei oorbelle per stel. Kan afgehaal word in Vredekloof of koerier teen Klient se rekening. Kontak my op 0828715543 vir bestellings

Lieflike  klei oorbelle @ R85 elk. Kontak my op 0828715543 vir enige navrae of bestellings.
26/09/2021

Lieflike klei oorbelle @ R85 elk. Kontak my op 0828715543 vir enige navrae of bestellings.

Bestelling oppad na Porterville. Hoop Alaiya Milani geniet haar Minnie Muis spoegdoeke.Kontak my op 0828715543 vir beste...
25/09/2021

Bestelling oppad na Porterville. Hoop Alaiya Milani geniet haar Minnie Muis spoegdoeke.

Kontak my op 0828715543 vir bestellings of navrae

Address

Vredekloof, Brackenfell
Cape Town
7580

Telephone

+27828715543

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kleine Lief posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share