Lavish

Lavish ​Welcome to Lavish Sewing Studio, where passion meets master craftsmanship.

Backed by decades of industry experience, we offer signature made-to-measure design services alongside exclusive, small-group sewing classes.

-Quality to Perfection 🪡🧵💕 We offer Clothing & Accessories, Gifts, Decor, Shoes, Teachers Bags... and more.... please take a look in our Photo Albums for more information.

Geseënde Sondag-RUStyd 🌻​"Ek self sal saam met jou gaan en Ek sal jou rus gee." - Eksodus 33:14​Mag jy vandag diep asemh...
31/05/2026

Geseënde Sondag-RUStyd 🌻

​"Ek self sal saam met jou gaan en Ek sal jou rus gee." - Eksodus 33:14

​Mag jy vandag diep asemhaal, die vrede van die Here beleef, en met nuwe krag die nuwe week instap.
Geseënde Sondag! 🌸

Klein garetolletjies, groot moontlikhede. 💖.. ​Jou kreatiewe naaldwerk-reis begin hier by Lavish Sewing Studio.Vir meer ...
30/05/2026

Klein garetolletjies, groot moontlikhede. 💖
.. ​Jou kreatiewe naaldwerk-reis begin hier by Lavish Sewing Studio.

Vir meer inligting kontak my gerus:
https://wa.me/+27671039605

Geseënde naweek😍🪡🧵💕

Sommer net n mooi gedagte vir hierdie koue  dag...🙏🏻 Dankie vir die liefde en ondersteuning 🥰💕
27/05/2026

Sommer net n mooi gedagte vir hierdie koue dag...🙏🏻 Dankie vir die liefde en ondersteuning 🥰💕

26/05/2026

From threading your very first needle to mastering advanced, professional techniques—we cover it all. 🧵✨

​Whether you want to learn machine basics, tackle a tricky garment project, or elevate your skills with couture touches, Lavish Sewing is here to guide you.
Bring your own projects and learn at your own pace with 35 years of industry expertise by your side!

​✨ What to expect:

🧵 Flexible Learning:
Bring the project you want to work on and get expert, personalized guidance.

👭️ Small, Focused Groups: Spaces are kept small so everyone gets plenty of hands-on attention.

⏰️ Time to Suit You: Sessions range from 90 minutes to 2 hours at a time.

​🏠 Location: Hosted in a warm, welcoming home environment in Sonstraal Heights, Durbanville.

📍 Spaces are limited to ensure quality, individual focus.

​💌 Comment "SEW" or send us a DM to find out more and book your spot!
https://wa.me/+27671039605

Baby Cover SALE ‼️Terwyl voorraad hou, is my Baby Covers nou te koop teen slegs R150 elk! 🤩 Die perfekte "BARGAIN" om jo...
16/05/2026

Baby Cover SALE ‼️

Terwyl voorraad hou, is my Baby Covers nou te koop teen slegs R150 elk! 🤩 Die perfekte "BARGAIN" om jou baba lekker warm en beskut te hou teen die koue.

​Daar is nog pragtige motiewe en plain kleure beskikbaar.

🏠 Sonstraal Hoogte

Elzanne Deetlefs https://wa.me/+27671039605

LEER DIE KUNS WAT SKOLE NIE MEER LEER NIE! 🧵✨​Vandag se kinders leer dalk in skole van tegnologie, bemarking en hoe om h...
09/05/2026

LEER DIE KUNS WAT SKOLE NIE MEER LEER NIE! 🧵✨

​Vandag se kinders leer dalk in skole van tegnologie, bemarking en hoe om hul eie besighede te bestuur maar waar is die vakke wat die kosbare vermoë leer om met hulle eie hande te skep...🤔

​Met 35 jaar ondervinding as modeontwerper in die bedryf en my liefde vir naaldwerk, het ek 'n "Back to Basics" 3-lesse hand-naaldwerk kursus saamgestel om jou te help om basiese naald-en-gare-tegnieke professioneel te bemeester.

📍Klasse word tans te Sonstraal Hoogte aangebied en indien daar skole of besighede is wat dalk sou belangstel, is ek binnekort daar😍

Ek glo regtig dis NOODSAAKLIK om weer hierdie kuns en passie vir NAALDWERK wakker te maak sodat dit van generasie tot generasie oorgedra kan word.

🧵​Geen masjien of kennis is nodig nie. Kom net en geniet dit om kreatief te wees. Wie weet...

​YOU MIGHT JUST BE THE NEXT FASHION DESIGNER IN THE MAKING! 💃🏽✨

Vir meer inligting kontak:
Elzanne Deetlefs
Lavish Sewing🪡🧵
https://wa.me/+27671039605

💥 HUGE MOVING SALE! 💥We’re moving premises — and that means it’s time for a massive clear-out! 🎉Everything must go befor...
03/11/2025

💥 HUGE MOVING SALE! 💥

We’re moving premises — and that means it’s time for a massive clear-out! 🎉
Everything must go before we pack up — from our stretchy, comfy clothing made for real women and mature figures to beautiful jewelry and accessories you’ll love.

💃 Find your favourites at unbelievable prices while stocks last!
Come shop, save, and help us lighten the load before the big move.

Thank you for your support — we can’t wait to welcome you to our new space soon! 💖

03/11/2025
💛 Matric Dance 2025 ✨Radiant in yellow — the beautiful Lee-Ann van Rensburg, glowing with grace and confidence in a Lavi...
13/10/2025

💛 Matric Dance 2025 ✨
Radiant in yellow — the beautiful Lee-Ann van Rensburg, glowing with grace and confidence in a Lavish Couture creation.

.

Address

Christaville Estate, Sonstraal Heights
Cape Town
7550

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

+27671039605

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lavish posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share