Safanja

Safanja BESPOKE ARTISANAL COUTURIERE Making Fashion Personal

SNEAK PEEK
09/05/2023

SNEAK PEEK

My laaste klieënt voordat ek die deure toe maak vir n tydjie... Dankie, Almarie vir die lekker geselsie en ek hoop die s...
22/01/2021

My laaste klieënt voordat ek die deure toe maak vir n tydjie... Dankie, Almarie vir die lekker geselsie en ek hoop die shoot verloop vlot. Jy gaan stunning lyk soos altyd!

Dis nie vaarwel, net tot-siens...

Die onsekerheid is groot, maar met God aan my sy sal ek die berg oorwin, die kraans uit hardloop en n brug bou oor die stalagmiete... Dankie aan almal wat Safanja ondersteun het deur die jare, dankie aan almal wat my hart-snare getokkel het, dankie vir al die geleënthede wat julle my gegee het. Dankie vir die mooi waarin ek kon deelneem...
Vir die volgende seisoen verf ek my siel uit en die katoen doek word my dagboek: Liese Morgan - Fine Arts

Dis nie vaarwel, net tot-siens...

05/08/2020
05/08/2020

There is another skirt under this one that has the same detailed work on it, just without a train

05/08/2020

All lace, beading and flowers were individually sewn on by hand

Caitlin
05/08/2020

Caitlin

Jacqueline Fireson
05/08/2020

Jacqueline Fireson

Jani Oosthuizen
05/08/2020

Jani Oosthuizen

Noma Toko
05/08/2020

Noma Toko

Ione Janse Van Rensburg
05/08/2020

Ione Janse Van Rensburg

Cara Du ToitMinimalism is timeless and classic. Don't be deceived by the simplicity of this style. All seams need to lin...
02/01/2020

Cara Du Toit

Minimalism is timeless and classic. Don't be deceived by the simplicity of this style. All seams need to line up perfectly as the clean lines and slim silhouette draws attention to the seams. Cara looked absolutely breathtaking in her minimalist ballgown while a diamante belt rounds off the look perfectly

Address

34 Mountain View Drive, Ridgeworth, Bellville
Cape Town

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Safanja posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Safanja:

Share