Creative Canvas & Embroidery

Creative Canvas & Embroidery We embroid anything you can think of!

Hierdie week so ver:-2 kamp sakke-153 rooi hoede met elkeen sy eie naam-Handdoeke Vir Affies-scrubs wat geborduur moes w...
20/09/2023

Hierdie week so ver:
-2 kamp sakke
-153 rooi hoede met elkeen sy eie naam
-Handdoeke Vir Affies
-scrubs wat geborduur moes word
-Hemde borduur en ook n Drimac
-Syzygy hoede
-Conradi Constructions hoede, hemde en baadjies…….

Sjoe! So dankbaar Vir almal se ondersteuning

Hierdie familie is reg Vir “France 2023 RWC”Hoop ons Sien die t-h**p op die TV🤣🤣Ek borduur op my hemde of as Jy jou eie ...
15/09/2023

Hierdie familie is reg Vir
“France 2023 RWC”
Hoop ons Sien die t-h**p op die TV🤣🤣

Ek borduur op my hemde of as Jy jou eie h**p het, kan ek ook help😀

Evexia, se golf dag hoede
14/09/2023

Evexia, se golf dag hoede

Altyd lekker om werk Vir 4PL te doen
14/09/2023

Altyd lekker om werk Vir 4PL te doen

Spoegdoekke
14/09/2023

Spoegdoekke

Handdoeke vir n Lodge, Lewensdroom
31/08/2023

Handdoeke vir n Lodge, Lewensdroom

My eerste Amaramba sak gemaak Vir Laerskool Wierdapark koor. Canvas met rubber
03/08/2023

My eerste Amaramba sak gemaak Vir Laerskool Wierdapark koor.
Canvas met rubber

Net n paar vakansie projekte…..die ander het ek vergeet om foto’s van te neem🙈
19/07/2023

Net n paar vakansie projekte…..die ander het ek vergeet om foto’s van te neem🙈

Wanneer jy moet werk en jy het die lang naweek gevoel al klaar!! Dan speel Jy met goed Vir die huis
15/06/2023

Wanneer jy moet werk en jy het die lang naweek gevoel al klaar!! Dan speel Jy met goed Vir die huis

Spoegdoek vir May-Lee
08/05/2023

Spoegdoek vir May-Lee

So vra Mags my om Vir haar n sak te maak Vir haar stokperdjie,sy vang slange en gaan los hulle in Rietvlei, dit is gemaa...
16/02/2023

So vra Mags my om Vir haar n sak te maak Vir haar stokperdjie,sy vang slange en gaan los hulle in Rietvlei, dit is gemaak van canvas en met rubber mat “ge-pad”. Daar is tot n sakkie Vir haar foon😀😀

Vaksakkies wat in 2019 gemaak is, het vir my kom kuier in 2023…. WoW!! Maak ek dit al sooooo lank😀😀
17/01/2023

Vaksakkies wat in 2019 gemaak is, het vir my kom kuier in 2023…. WoW!! Maak ek dit al sooooo lank😀😀

Address

Eldoraigne
Centurion

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

+27824518350

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Creative Canvas & Embroidery posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Creative Canvas & Embroidery:

Share