14/06/2024
PASSI VILLAGE is dié plek om te wees die naweek
❗️Passi-Blom is Saterdag, 15 Junie EN Sondag, 16 Junie ( Vadersdag) oop❗️
URE : 09:00 tot 13:00
LETWEL🪻: Maandag, 17 Junie sal ons gesluit wees
Soulaté , Gesond101 en Passi Deli sal ook oop wees op Vadersdag.
Daar is 'n heerlike Vadersdag buffet ete of iets van die menu af by Passi Delli. Bespreek asseblief vroegtydig vir die buffet by JP om teleurstelling te voorkom
Ons sien uit om julle te verwelkom
📍Adres : 180 Lenchen Avenue North, Lyttelton Manor, Centurion
☎️Kontak ons gerus
Passi - Blom 082 306 3381
Passi Delli - 072 318 4153