Kakiebos

Kakiebos Dra dit dan praat ons.

KAKIEBOS™ is egte Afrikaanse ENIGE-DAG-leefstyldrag..Spesiaal ontwerp en vervaardig van die beste gehalte materiale.Klere waarmee daar gekuier, gekerk, “gebrag” of gewerk kan word.

Sondag aand Share : As jy soos ons nog altyd in ñ bende wou wees - dis hoe ons bende sou lyk! 😂😂😂😂KakieTurfs. VanNouAf
14/06/2026

Sondag aand Share : As jy soos ons nog altyd in ñ bende wou wees - dis hoe ons bende sou lyk! 😂😂😂😂KakieTurfs. VanNouAf

Hierdie week se Vrydag aand hoogtepunt: Dirk se braaier en die Kakiebos logo wat hy gekerf het uit Hardekool met sy oorl...
12/06/2026

Hierdie week se Vrydag aand hoogtepunt: Dirk se braaier en die Kakiebos logo wat hy gekerf het uit Hardekool met sy oorle ouma Betsie se bottermes. Hulle maak hulle nie meer so nie. KakiebosMan. VanBaieLankalAf.

10/06/2026

Nie alle Gerrits kan braai nie. Party kan brou. Maar sit maar sy naam op sy eie Kakiebos Denim voorskoot vir Vadersdag dat ons kyk of hy darem so bietjie minder vet (of bier) op daai nuwe h**p kan mors. Stuur jou bestelling en sy NAAM na [email protected]. Bestellings sluit Sondag aand 14 Junie 2026. Voorskoot is R585 en sluit sy naam in. HouPaSeHempSkoon. VanNouAf

Voete uit. Pad voor. 🚗👟 Kakiebos Wessie Vellie is gemaak om saam te gaan, waarheen jy ook al gaan. LeerOmTeLoop.  Van No...
10/06/2026

Voete uit. Pad voor. 🚗👟

Kakiebos Wessie Vellie is gemaak om saam te gaan, waarheen jy ook al gaan. LeerOmTeLoop. Van Nou Af.

Ons gaan dorp toe - trek aan jou baadjie.  TrekWarmAan.  VanNouAf
06/06/2026

Ons gaan dorp toe - trek aan jou baadjie. TrekWarmAan. VanNouAf

Kaas verdien 'n goeie voorskoot. Die Labora Canvas Voorskoot van Kakiebos is gemaak van die beste materiale. Sterk, styl...
04/06/2026

Kaas verdien 'n goeie voorskoot.

Die Labora Canvas Voorskoot van Kakiebos is gemaak van die beste materiale. Sterk, stylvol en reg vir elke oomblik agter die kaasplank. 🧀

Trots en sonder skaamte.

Daar is altyd daai een ou met sy hande langs sy kop en sy neus teen die venster🤗.  DisLekkerOmOopTeWees.  VanNouAf
02/06/2026

Daar is altyd daai een ou met sy hande langs sy kop en sy neus teen die venster🤗. DisLekkerOmOopTeWees. VanNouAf

Die koue is hier, maar daar is niks wat ’n vuur, ’n langnaweek en Kakiebos nie kan regmaak nie 🤝Hou jouself warm hierdie...
01/06/2026

Die koue is hier, maar daar is niks wat ’n vuur, ’n langnaweek en Kakiebos nie kan regmaak nie 🤝

Hou jouself warm hierdie Junie. 🍂

4 Junie - Nasionale Kaasdag
16 Junie - Jeugdag
18 Junie - Internasionale Piekniekdag
21 Junie - Vadersdag

Nie alles hoef gejaagd te wees nie.�Vat ’n oomblik, sit terug, en geniet die klein dinge - soos goeie koffie en Afrikaan...
31/05/2026

Nie alles hoef gejaagd te wees nie.�Vat ’n oomblik, sit terug, en geniet die klein dinge - soos goeie koffie en Afrikaans met styl.

�Kakiebos Oomblik. VanNouAf.

Dis Internasionale Burgerdag! 🍔 As daar nie 'n bietjie sous op jou Kakiebos-h**p beland nie, het jy hom nie reg geëet ni...
28/05/2026

Dis Internasionale Burgerdag! 🍔 As daar nie 'n bietjie sous op jou Kakiebos-h**p beland nie, het jy hom nie reg geëet nie. EetSoosJyWil. VanNouAf.

Address

Labora Yard
Centurion
0157

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kakiebos posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kakiebos:

Share