EduWear

EduWear Affordable school wear

CUSTOM SUBLIMATED APPARELDesigned for Teams, Schools, Clubs & BusinessesSports KitsGolf ShirtsTeamwearCorporate ApparelE...
15/05/2026

CUSTOM SUBLIMATED APPAREL
Designed for Teams, Schools, Clubs & Businesses

Sports Kits
Golf Shirts
Teamwear
Corporate Apparel
Event Shirts
School & Club Wear
Hoodies & Jackets
Custom Designs

Contact: 084 721 8701 or 084 772 7735

Hoërskool Centurion!Die Woerie Vrydag-baadjie is nou in voorraad – perfek om trots te dra op Vrydae!Beskikbaar by EDUWEA...
15/05/2026

Hoërskool Centurion!

Die Woerie Vrydag-baadjie is nou in voorraad – perfek om trots te dra op Vrydae!

Beskikbaar by EDUWEAR Apparel & Design

💰 R560

📍 118 Selborne Ave, Lyttelton Manor, Centurion, South Africa
📞 069 535 3195
🕘 07:00 – 17:00

👉 Moenie wag nie – kry joune betyds vir die volgende Woerie Vrydag!

Hoërskool Zwartkop!Maak seker jy is reg vir die koue met die ZWARRIE WintersbaadjieBeskikbaar by EDUWEAR Apparel & Desig...
15/05/2026

Hoërskool Zwartkop!

Maak seker jy is reg vir die koue met die ZWARRIE Wintersbaadjie
Beskikbaar by EDUWEAR Apparel & Design

💰 R675

📍 39 Kruger Avenue, Lyttelton Manor, Centurion
📞 084 721 8701
🕘 09:00 – 17:00

👉 Kry joune vroeg en wees gereed vir die winter!

HOËRSKOOL ZWARTKOP-OUERS!Ons winkel is Oop!👔 Blazer vanaf R700 | Blou h**p R175 | Das R85👗 Navy romp R180 | Navy enkelko...
17/01/2026

HOËRSKOOL ZWARTKOP-OUERS!

Ons winkel is Oop!

👔 Blazer vanaf R700 | Blou h**p R175 | Das R85
👗 Navy romp R180 | Navy enkelkouse R45

🕘 09:00 – 13:00

📍 39 Kruger Ave, Lyttelton Manor
📞 Karen de Beer: 084 721 8701

Welkom terug, Hoërskool Centurion!Maak 2026 ’n sukses met die regte skooluniform van dag een af.Eduwear is hier om te he...
05/01/2026

Welkom terug, Hoërskool Centurion!
Maak 2026 ’n sukses met die regte skooluniform van dag een af.
Eduwear is hier om te help.

Oop vanaf 09:00 – 17:00
Besoek ons vir al julle skooluniform-behoeftes.

Welkom terug, Hoërskool Zwartkop! ’n Nuwe skooljaar begin met netjiese, korrekte skooldrag.Eduwear voorsien kwaliteit sk...
05/01/2026

Welkom terug, Hoërskool Zwartkop!
’n Nuwe skooljaar begin met netjiese, korrekte skooldrag.
Eduwear voorsien kwaliteit skooluniforms om 2026 reg te begin.

Ons is oop: 09:00 – 17:00
Kom kry alles wat julle nodig het vir die nuwe jaar.

Address

118 Selborne Avenue, Lyttelton Manor
Centurion
0157

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 13:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when EduWear posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share