11/08/2018
More Dames
Ons deel graag ons goeie nuus met julle. Ons is besig en dankie vir almal se ondersteuning. Hierdie week was ons druk besig met n groot bestellings. Maar ek sit later fotos op van nuwe voorraad wat wel weer beskikbaar is. Maar ons deel graag ons hande werk, van die week.
Liefde
Sams krale boutique