Dukemeister Designs

Dukemeister Designs It started as a hobby and it busy growing as a designer and I'm learning day by day .... taking it b

12/03/2024

Speler om dop te hou in die Delicious Rugby Klub Ceres kamp, is niemand anders as Jade Manus .... soos hulle in die Witzenberg streek se: " Daar moet 'n Manus wees" 👌👌

BELLA VISTA RUGBY KLUB
18/02/2024

BELLA VISTA RUGBY KLUB

RSL Plumbing and MaintenanceKontak: Richard Langeveldt - 079 8140 627rslplumbingptyltd@gmail.com Support local, because ...
05/01/2024

RSL Plumbing and Maintenance
Kontak: Richard Langeveldt - 079 8140 627
[email protected]
Support local, because local is lekka !!

Kom ons ondersteun on plaaslike besighede .....
RSL Plumbing and Maintenance
Kontak: Richard Langeveldt - 079 8140 627
[email protected]
Support local, because local is lekka !!

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Marizaan Jumath, Meliska Malgas, Ponny Wildschut, Wouda H...
30/12/2023

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Marizaan Jumath, Meliska Malgas, Ponny Wildschut, Wouda Hanekom, Amoena Zimri, Karisna Geldenhuys, Georgina Isaacs.

Het jy al 'n kalender vir 2024 .... nie !!! Kom ons maak jou persoonlik een  ..... met al jou persoonlike en memorie fot...
19/12/2023

Het jy al 'n kalender vir 2024 .... nie !!! Kom ons maak jou persoonlik een ..... met al jou persoonlike en memorie foto of fotos van 2023 !!!
Whatsapp Duke al jou fotos op whatsapp 071 761 4780 en ons maak een vir jou .... (max 10 fotos) .... lamineer en print dit vir slegs R75 !!!
(Ceres en omliggende areas alleenlik).

23/11/2023

HIGHLIGHTS !!!!

BELLA VISTA RUGBY KLUB vs Wesbank RFC






Boland Rugby Union-BRU

23/11/2023

TEKKIE TOWN - PLAY OF THE GAME

BELLA VISTA RUGBY KLUB vs Wesbank RFC






Boland Rugby Union-BRU

16/11/2023

SANLAM - CONFIDENT PLAYER OF THE MATCH
Young Hamiltons Rfc vs Wesbank RFC

Gavern Skippers (13) Wesbank RFC






Boland Rugby Union-BRU

.... en so kom ons aan 'n einde van Boland Klub Rugby "Grootuitdaag" seisoen van Delicious Rugby Klub Ceres.  Naamens my...
16/09/2023

.... en so kom ons aan 'n einde van Boland Klub Rugby "Grootuitdaag" seisoen van Delicious Rugby Klub Ceres. Naamens myself, Duke van Schalkwyk ( Dukemeister Designs & Duke's Photography ) wil ek net Delicous RVK bedank dat hulle op kort kennisgewing myself aangestel het as "Media Beampte" vir die klub. Aan die afrigters vanaf die 3de span, Neville van Wyk tot by Jacques A Robertson en Jo-Wayne Pedro, dankie vir julle samewerking gedurende die seisoen op 'n weeklikse basis ... sonder julle sou ek dit nie kon gedoen het nie. Aan die "Yster Vrou" van Delicious, Janine Pieters .... dus 'n eer om alltyd saam jou te werk, Delicious RVK is geseende om jou te het. Die spelers ..... Yoh ek het nie woorde nie, dit voel vir my week na week of julle amper soos my kinders is, op en vanaf die veld. Aan die toeskouers wat week na week die manne support en ook altyd gereeld is vir 'n foto of twee ..... julle is "AMAZING" !!
Delicious RVK dit was 'n eer en vooreg om by julle te dien ..... voorspoed aan die nuwe bestuur as ook die 2024 seisoen. Be blessed.
Blessings
Duke van Schalkwyk

Address

3 Reinecke Street
Ceres
6835

Telephone

+27717614780

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dukemeister Designs posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Dukemeister Designs:

Share