Die Plaasbokkie

Die Plaasbokkie Online shopping
Die Plaasbokkie is an online Shop for Clothing, shoes and other beautiful things, focusing more on Women's Fashion. I trade online. l

Een pragtige pers mint pink bont sakkie rokkie van scuba crepe met ñ pers snood en legging! En 3 denim feel baadjies wat...
27/05/2026

Een pragtige pers mint pink bont sakkie rokkie van scuba crepe met ñ pers snood en legging! En 3 denim feel baadjies wat daarby pas en ñ hoop oorbelle om van te kies!

Beskikbaar van Small tot XXLarge

Bestel op WhatsApp by 071 981 7308

Dan kan die mooie jassies ook aangetrek word by jeans en ñ plain toppie, wit, swart of navy! Rond mooi af met ñ roes sno...
26/05/2026

Dan kan die mooie jassies ook aangetrek word by jeans en ñ plain toppie, wit, swart of navy! Rond mooi af met ñ roes snood en oorbelle en daar g*t jy!!

Beskikbaar van Small tot XXLarge

Bestel op WhatsApp by 071 981 7308

Dan het ons nog n outfit wat pas by die mooi khaki knit jassie! ñ Sakkie rokkie met army groen en roes streep blomme! Aa...
26/05/2026

Dan het ons nog n outfit wat pas by die mooi khaki knit jassie! ñ Sakkie rokkie met army groen en roes streep blomme! Aangetrek met ñ roes legging en snood en baie mooi bypassende oorbelle!

Beskikbaar van Small tot XXLarge
Bestel op WhatsApp by 071 981 7308

Kyk ons mooi swart en khaki paisley blomme Jané rokkie, lyk mooi by swart leggings of sykouse en boots, jy kan natuurlik...
26/05/2026

Kyk ons mooi swart en khaki paisley blomme Jané rokkie, lyk mooi by swart leggings of sykouse en boots, jy kan natuurlik as dit koeler is ñ denim baadjie of een van ons gewilde jassies aantrek

Beskikbaar van Small tot XXLarge

Bestel op WhatsApp by 071 981 7308

Ander snit in dieselle lap! Baie mooi by jeans! R590,00 ñ toppie Bestel op WhatsApp by 071 981 7308 Beskikbaar:Medium x ...
26/05/2026

Ander snit in dieselle lap!

Baie mooi by jeans! R590,00 ñ toppie

Bestel op WhatsApp by 071 981 7308

Beskikbaar:
Medium x 2
Large x 2
XLarge x 1

Baie mooi cross you heart rokke in pragtige pastel apelkoos/coral kleur! Lyk baie mooi by stormy snood! Ek het beskikbaa...
26/05/2026

Baie mooi cross you heart rokke in pragtige pastel apelkoos/coral kleur! Lyk baie mooi by stormy snood!

Ek het beskikbaar:
Small x1
Medium x2
Large x 2
XLarge x 2

Bestel op WhatsApp by 071 981 7308

In dieselle lap in n mooi roesbruin knit lap ook pragtig by jeans en baie mooi oorbelle!R650,00 per topOorbelle R130,00 ...
26/05/2026

In dieselle lap in n mooi roesbruin knit lap ook pragtig by jeans en baie mooi oorbelle!
R650,00 per top
Oorbelle R130,00

Bestel op WhatsApp by 071 981 7308

Dan het ons 2 verskillende rokke of dress shirts met pink blomme! Jy kan dit so as rokke dra of oop dra met n toppie en ...
22/05/2026

Dan het ons 2 verskillende rokke of dress shirts met pink blomme! Jy kan dit so as rokke dra of oop dra met n toppie en jeans!

Ek het sommer ñ roes legging onder aangetrek!

Die eerste 2 wat helemal pink blomme is kos R940,00 en ek het beskikbaar:

Medium x 1
Large x 1

En dan die olyfgroen met die blomme border is ook R940,00 en ek het beskikbaar:

Large x 1
XLarge x 1

Bestel op WhatsApp by 071 981 7308

Pragtige nuwe voorraad ingekry van Koko! Army groen en blou krismis rose! Langrokke met knopies en n kraag en n beltjie,...
22/05/2026

Pragtige nuwe voorraad ingekry van Koko!

Army groen en blou krismis rose! Langrokke met knopies en n kraag en n beltjie, jy kan dit oop ook dra met jeans en n wit of blou toppie!

R940,00

Ek het slegs beskikbaar:
Large x 1
XLarge x 1

Bestel op WhatsApp by 071 981 7308

Die is my favourite oooh la la! Teal met leopard print 🐆 Langrok met sakke, knope en n kragie! Kan as n rok gedra word o...
22/05/2026

Die is my favourite oooh la la!

Teal met leopard print 🐆
Langrok met sakke, knope en n kragie!
Kan as n rok gedra word of oop gedra word!

Ek het slegs beskikbaar:
Large x 1
XLarge x 1

R940,00

Bestel op WhatsApp by 071 981 7308

Address

Clanwilliam

Telephone

+27719817308

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Plaasbokkie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Plaasbokkie:

Share