01/06/2026
๐๐พ ๐๐๐๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐! ๐พ๐
Baie dankie aan elkeen wat deelgeneem het aan ons ๐๐ข๐๐๐ข ๐๐ข๐ง๐ ๐๐ฅ๐๐ข๐ง ๐๐ง๐ญ๐๐๐ค๐ค๐๐ซ ๐๐จ๐ฆ๐ฉ๐๐ญ๐ข๐ฌ๐ข๐! ๐ค
Ons het dit ongelooflik geniet om al julle klein ontdekkers in hul Liefi Kind-uitrustings te sien. Van plaasavonture tot buitelugpret โ elke foto was besonders! ๐๐พโจ
๐ ๐๐๐ฅ๐ฎ๐ค ๐๐๐ง ๐จ๐ง๐ฌ ๐ฐ๐๐ง๐ง๐๐ซ:
๐ Eruzanne Norval
Jy het 'n ๐๐๐๐ ๐๐ข๐๐๐ข ๐๐ข๐ง๐ ๐ ๐๐ฌ๐ค๐๐ง๐ค๐๐๐ฐ๐ฒ๐ฌ gewen! Stuur asseblief vir ons 'n privaat boodskap sodat ons jou prys kan reรซl. ๐ค
Baie dankie aan almal wat deelgeneem het. Julle ondersteuning beteken vir ons baie, en ons sien uit daarna om nog vele avonture saam met ons Liefi Kind-familie te deel!