Stofpad Winkel

Stofpad Winkel Wanneer Platteland eers onder jou vel ingekruip het, sal jy nooit weer die stof van jou voete afskud nie.

Alles wat handgemaak is, is uniek, maar nie perfek nie.

Kersfees is om die draai. Bestel nou jou unieke geskenke. Spesiale versoeke kan ook gemaak word. Stuur jou foto wat jy g...
15/09/2025

Kersfees is om die draai. Bestel nou jou unieke geskenke. Spesiale versoeke kan ook gemaak word. Stuur jou foto wat jy geverf en gemaak wil he vandag nog. Whatsapp 082 524 8551 of 062 279 5832

02/09/2025

Baie geluk Marinda En Ockie Koekemoer jy is die gelukkige wenner van ons Aug prys. Kom asb. in kontak met ons vir jou pakkie. Like en share nou om 'n kans te staan vir die lente trekking. Stofpad groete. 082 524 8551 / 062 279 5832

Ons wenner van ons vorige kompetisie word vandag aangekondig. Like en share ons blad om in te skryf vir ons lente kompet...
02/09/2025

Ons wenner van ons vorige kompetisie word vandag aangekondig. Like en share ons blad om in te skryf vir ons lente kompetisie. Trekking sal plaasvind einde Sep. Bestel vandag nog jou unieke t-hemp. Gaan loer gerus onders ons "Aantrekker" reeks.

Onthou om jou stel te bestel
02/09/2025

Onthou om jou stel te bestel

Kersfees is om die draai. Wat van  'n mooi bankie vir pappa se lapa, of vir mamma' n spieël om elke dag haar skoonheid t...
14/08/2025

Kersfees is om die draai. Wat van 'n mooi bankie vir pappa se lapa, of vir mamma' n spieël om elke dag haar skoonheid te aanskou. Jy kan ook jou unieke versoek stuur en ons maak dit vir jou. Bestel vandag nog. Whatsapp 062 279 5832 of 082 524 8551

07/08/2025
Hier is 'n klompie van die voorbeelde wat beskikbaar is. Bestel nou jou spesiale stel. Alle items is appart te koop of a...
07/08/2025

Hier is 'n klompie van die voorbeelde wat beskikbaar is. Bestel nou jou spesiale stel. Alle items is appart te koop of as n stel. Ons het verskeie items beskikbaar. Koffie bekers, kombersies, kussings, plekmatjies, deur matte, tafel runners, skinkborde, vatdoeke asook vatlappies en vele meer. Ons vat ook spesiale bestellings met jou eie unieke foto of versoek. Gaan loer ook na ons Aantrekker Themp reeks en ons houterasie reeks.
Whatsapp ons gerus op 062 279 5832 / 082 524 8551

Bederf jou klein lyfie met een van ons oulike hempies. Verskeie kleure beskikbaar. Whatsapp ons op 062 279 5832 / 082 52...
31/07/2025

Bederf jou klein lyfie met een van ons oulike hempies. Verskeie kleure beskikbaar.

Whatsapp ons op 062 279 5832 / 082 524 8551

Rustigheid word gevind in die natuur. Dis God se medisyne vir die siel.Kyk net ons mooi kussings. Kom in verskeie groott...
28/07/2025

Rustigheid word gevind in die natuur. Dis God se medisyne vir die siel.

Kyk net ons mooi kussings. Kom in verskeie groottes. Beskikbaar in mini mat of suede. Ons kan ook 'n hele reeks vir jou maak met kombersies, bekers, plekmatjies tafel doeke ens. Spesiale bestellings word ook aanvaar.
Bestel vandag nog. Whatsapp 062 279 5832 / 082 524 8551

Hierdie vrug sluit in: liefde, blydskap, vrede, geduld, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid en selfbehee...
26/07/2025

Hierdie vrug sluit in: liefde, blydskap, vrede, geduld, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid en selfbeheersing.

Gal 5:22 & 23.

Whatsapp ons vandag nog om jou stel te bestel. Alle items kan appart bestel word of as n stel. 062 279 5832 / 082 524 8551

Groot uitverkoping asook 'n gelukkige trekking. "Like, share en follow" ons blad om' n kans te staan om ons geskenk te w...
23/07/2025

Groot uitverkoping asook 'n gelukkige trekking. "Like, share en follow" ons blad om' n kans te staan om ons geskenk te wen ter waarde van R1100. Hier is van ons groot uitverkoping items. Bestel vandag nog joune. Whatsapp 062 279 5832 / 082 524 8551. Prys wenner sal einde Aug aangekondig

Moet nie vergeet om ook op ons blad te gaan loer na ons unieke reeks items wat ons ook beskikbaar het nie. Ons Kapokki reeks, Aantrekker reeks, Houterasies, skilderye asook huis en dekor items. Spesiale bestellings word ook aanvaar op alle produkte.

Address

Delareyville
2770

Telephone

+27825248551

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Stofpad Winkel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Stofpad Winkel:

Share