07/04/2026
Peplum rokkie Tropical
S beskikbaar R300
Jy kry van die items wat jare terug al uitverkoop was en nou weer kan blom in jou kas!
Ons het die mooiste somer rokkies en tops en die beste van alles is...dit is amper nuut of nuut!!
Ons plaas alles eers op die whatsapp groep 👇🏻
https://chat.whatsapp.com/LmoUcA5udu0HiQg7k4Qr05?mode=ems_copy_c
En die wat oor is gaan na ons Still Blooming blad en ook hier.
‼️Payjustnow is definitief ook beskikbaar vir Still Blooming,jy vra net as jy bestel en ons laai hom vir jou so‼️
Whatsapp ons asb met die foto om te bestel🩷
Amanda 076 628 1970
Monique 078 548 3352
Rohané 066 167 9724
Elna 078 451 9152
Courier landwyd
20 6de straat Delmas
(Binnekort ook by The Pink Piano in Benoni)