Plaaspret Geskenkies

Plaaspret Geskenkies Geskenkies en bederfies!!!

God is groot!!Mag elkeen n super daggie he en onthou, jys genoeg!!!!Baie liefde
24/06/2026

God is groot!!
Mag elkeen n super daggie he en onthou, jys genoeg!!!!

Baie liefde

Plaaspret Kompetisie tyd!!!!Jy kan die gelukkige dame wees wat hierdie ongelooflike mooi bederf kan wen.Wat kan jy wen?B...
22/06/2026

Plaaspret Kompetisie tyd!!!!

Jy kan die gelukkige dame wees wat hierdie ongelooflike mooi bederf kan wen.

Wat kan jy wen?
Blom motief kimono.
Lang wit krale
Unicorn prinsessie sakkie
Cotton Road kolle handsak
Tupperware bak en beker
Make up
Prinsessie knippies, Alice band stel

Hoe neem jy deel:
1. Like die post.
2. Share die post op jou eie blad.
3. Tag 3 vriendinne.
4. Like gereeld Plaaspret Geskenkies se posts.

Die wenner sal op 9700 followers gekies word. Wenner is self verantwoordelik vir courier koste indien nodig.

Ek waardeer elkeen se ondersteuning baie en hoop dat julle hierdie kompetisie gaan geniet.

Plaaspret Geskenkies 0834001516

DANKBAAR!!! Dankie Liewe Jesus vir my Plaaspret!Baie dankie vir elke bestelling en elkeen se ondersteuning en liefde. Di...
20/06/2026

DANKBAAR!!! Dankie Liewe Jesus vir my Plaaspret!
Baie dankie vir elke bestelling en elkeen se ondersteuning en liefde. Dit beteken so baie vir my!

Plaaspret Geskenkies sal weer beskikbaar wees vanaf 6 Julie.

Baie liefde Manzi 0834001516

So laaste pappa bederfie, parfuum R30 elk.Liefde 0834001516
20/06/2026

So laaste pappa bederfie, parfuum R30 elk.

Liefde 0834001516

Geseende Saterdag vir elkeen.Baie liefde 0834001516
20/06/2026

Geseende Saterdag vir elkeen.

Baie liefde 0834001516

Baie opgewonde, sjoe, groot bederfoggend.Maak seker dat jy vroegtydig jou kaartjie kry.Baie liefde 0834001516
19/06/2026

Baie opgewonde, sjoe, groot bederfoggend.
Maak seker dat jy vroegtydig jou kaartjie kry.
Baie liefde 0834001516

Plaaspret Geskenkies 0834001516
19/06/2026

Plaaspret Geskenkies 0834001516

Baie welkom aan elke nuwe dame op my blad.Ek waardeer dit ongelooflik baie.Liefde Manzi 0834001516
18/06/2026

Baie welkom aan elke nuwe dame op my blad.
Ek waardeer dit ongelooflik baie.

Liefde Manzi 0834001516

Jys kosbaar!
18/06/2026

Jys kosbaar!

Baie baie dankie Emma Sandells vir hierdie geskenkbewyse waarmee 2 dames bederf gaan word. Ek waardeer dit baie. Dit bet...
18/06/2026

Baie baie dankie Emma Sandells vir hierdie geskenkbewyse waarmee 2 dames bederf gaan word. Ek waardeer dit baie. Dit beteken ongelooflik baie. Blessings vir jou!!!

Baie liefde

Address

Despatch

Telephone

+27834001516

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Plaaspret Geskenkies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Plaaspret Geskenkies:

Share

Category