Perfect Imperfections

Perfect Imperfections Welkom by Perfect Imperfections se Facebook blad! Kry jou perfekte, klei oorbelle hier!

19/12/2025

RED DOT SALE 🔴

Moet dit nie mis nie!!

Slegs terwyl voorraad hou.

Beskikbaar by 4 Seasons Winkel‼️

Kort jy nog daardie “ietsie” om jou kersgeskenk aan ‘n spesiale dame af te rond? Of soek jy dalk net ‘n stunning, unieke...
15/12/2025

Kort jy nog daardie “ietsie” om jou kersgeskenk aan ‘n spesiale dame af te rond? Of soek jy dalk net ‘n stunning, unieke paar oorbelle vir jouself? Look no further! 😍

Perfect Imperfections is perfek vir jou!

Pryse op elke foto.

Beskikbaar by 4 Seasons Winkel ❗️❗️

WhatsApp 071 439 7136

15/12/2025

Look who’s back 🤭🤭

Foto’s en pryse van elke stel sal binnekort geplaas word 🤍

Alle Perfect Imperfections produkte is beskikbaar by 4 Seasons Winkel ❗️

Hoe cool is dié nie?!Ek het die voorreg gehad om vir hierdie awesome mens ‘n baie spesiale stelletjie oorbelle te maak 🥹...
26/03/2025

Hoe cool is dié nie?!

Ek het die voorreg gehad om vir hierdie awesome mens ‘n baie spesiale stelletjie oorbelle te maak 🥹💗

Juffrou is amazing!!

Nog só ‘n paar nuwe ontwerpe 😍Beskikbaar by 4 Seasons Winkel ‼️‼️WhatsApp 071 439 7136
26/03/2025

Nog só ‘n paar nuwe ontwerpe 😍

Beskikbaar by 4 Seasons Winkel ‼️‼️

WhatsApp 071 439 7136

So tussen deur die werk, studies en bestellings het ek ‘n kansie gekry om ‘n paar nuwe, unieke stelletjies te maak! 💗Ek ...
20/03/2025

So tussen deur die werk, studies en bestellings het ek ‘n kansie gekry om ‘n paar nuwe, unieke stelletjies te maak! 💗

Ek dink nogal dis oulik, of hoe sê julle?

Slegs 1 van elk beskikbaar by 4 Seasons Winkel ‼️

WhatsApp 071 439 7136

‘n Paar nuwe stelletjies 💅🏼 Elke paar is versigtig, met die hand gemaak. Spesiaal vir jou!Bederf daardie vrou in jou lew...
29/01/2025

‘n Paar nuwe stelletjies 💅🏼
Elke paar is versigtig, met die hand gemaak. Spesiaal vir jou!

Bederf daardie vrou in jou lewe hierdie valentynsdag met ‘n unieke paar Perfect Imperfections oorbelle!

Beskikbaar by 4 Seasons Winkel‼️‼️

WhatsApp 071 439 7136

Nuwe ontwerpe!! Is dit oulik óf is dit oulik? 😍😍Kry joune nou! Beskikbaar by 4 Seasons Winkel‼️‼️WhatsApp 071 439 7136
22/01/2025

Nuwe ontwerpe!! Is dit oulik óf is dit oulik? 😍😍
Kry joune nou!

Beskikbaar by 4 Seasons Winkel‼️‼️

WhatsApp 071 439 7136

Bestellings is weer oop!! 🌟
05/01/2025

Bestellings is weer oop!! 🌟

19/12/2024

Kompetisie trekking! 🎄en die wenner is… 🥁🥁 Christelle Esterhuizen!! Baie geluk! Dankie aan almal wat deelgeneem het aan hierdie kompetisie❤️

Super cute sleutelhouers!! 🤩Beskikbaar by 4 Seasons Winkel‼️‼️WhatsApp 071 439 7136
17/12/2024

Super cute sleutelhouers!! 🤩

Beskikbaar by 4 Seasons Winkel‼️‼️

WhatsApp 071 439 7136

Address

Despatch

Telephone

+27714397136

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Perfect Imperfections posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Perfect Imperfections:

Share

Category