Kalahari Vellies

Kalahari Vellies Kalahari Vellies is geleë in die klein dorpie, Dibeng in die Noordkaap. Ons maak tradisionele egte leer vellies vir mans, vroue, kinders en babas vanaf 1988.

Die vellies word gemaak van beesleer en word dubbel gestik vir ekstra duursaamheid. Kalahari Vellies: Velskoene wat van vel (die leer) gemaak is in die Kalahari. Die fabriek is geleë in die klein dorpie, Dibeng in die Noordkaap. Ons maak al skoene van 1998 af. Ons fokus is om kwaliteit, gemaklike skoene te maak. Ons gebruik goeie gehalte volgrein bees leer, wat die beste deel van die vel is. Al ons skoene het egte leer binnesole en is dubbeld gestik met nylon gare

12/06/2026
Black Vellies – R989.00 Timeless style. Everyday comfort.Our black vellies are crafted from genuine leather and designed...
01/06/2026

Black Vellies – R989.00

Timeless style. Everyday comfort.

Our black vellies are crafted from genuine leather and designed for everyday wear – whether you’re heading to the office, working on the farm, or enjoying the weekend.

DM or WhatsApp us today, or order online: https://kalaharivellies.co.za

Kalahari Vellies Leather BeltsOur genuine leather belts are made for comfort, durability, and timeless style — the perfe...
29/05/2026

Kalahari Vellies Leather Belts

Our genuine leather belts are made for comfort, durability, and timeless style — the perfect finishing touch to any outfit.

✔ Genuine leather
✔ Durable quality
✔ Classic design
✔ Available in various sizes & colours

https://kalaharivellies.co.za

Met groot hartseer neem ons afskeid van Oom Duimpie van Zyl – die man wat Kalahari Vellies in 1988 begin het.Sy nalatens...
26/05/2026

Met groot hartseer neem ons afskeid van Oom Duimpie van Zyl – die man wat Kalahari Vellies in 1988 begin het.

Sy nalatenskap sal voortleef in elke paar vellies en in die harte van almal wat hom geken het.

Ons innige meegevoel aan sy familie en geliefdes.
Rus sag, Oom Duimpie.

OmslagskoenR1089.00Classic, comfortable, and designed for everyday wear.The Omslagskoen is available in sizes 2 to 15, w...
26/05/2026

Omslagskoen
R1089.00

Classic, comfortable, and designed for everyday wear.

The Omslagskoen is available in sizes 2 to 15, with half sizes also available for the perfect fit.

Order yours here:
https://kalaharivellies.co.za/products/omslagskoen

Kalahari Vellies Kids T-Shirts! Available in a variety of beautiful colours for both boys and girls.Soft, comfortable an...
25/05/2026

Kalahari Vellies Kids T-Shirts!

Available in a variety of beautiful colours for both boys and girls.

Soft, comfortable and perfect for everyday adventure.

▪︎ Sizes available: 2 Years – 6 Years
▪︎ Long sleeve & short sleeve tees available
▪︎ Comfortable everyday fit

Send us a message to order yours today!

Stap in styl met die Omslag Velskoen!Tydloos, gemaklik en met die hand vervaardig uit egte leer – die perfekte skoen vir...
19/05/2026

Stap in styl met die Omslag Velskoen!

Tydloos, gemaklik en met die hand vervaardig uit egte leer – die perfekte skoen vir elke dag.

▪︎ Egte leer
▪︎ Duursaam en gemaklik
▪︎ Handgemaak in Suid-Afrika 🇿🇦
▪︎ Perfek vir dans, kerk, werk en ontspanning.

Moedersdag is om die draai… Elke mamma verdien iets spesiaal – iets gemaklik, stylvol en gemaak met liefde. Elke mamma v...
06/05/2026

Moedersdag is om die draai…

Elke mamma verdien iets spesiaal – iets gemaklik, stylvol en gemaak met liefde.

Elke mamma verdien ’n paar
KALAHARI VELLIES

04/05/2026

Address

5, Gemsbok Street
Dibeng
8460

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

+27537910202

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kalahari Vellies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category