Die Klerekas Dullstroom

Die Klerekas Dullstroom At Die Klerekas we are proud to support South African brands. Local is Lekka.

Outfit of the day (OOTD) .. Kom kry joune vandag nog.
13/07/2023

Outfit of the day (OOTD) .. Kom kry joune vandag nog.

Kom loer in by Die Klerekas Dullstroom .. met die winter op hande sal ons tunic tops jou lekke warm hou ..
20/05/2023

Kom loer in by Die Klerekas Dullstroom .. met die winter op hande sal ons tunic tops jou lekke warm hou ..

19/05/2023

Maak gereed om ongelooflike pryse te wen!🥳🤩
Daar's 'n opwindende geleentheid op die horison - die Oppi-Plaas fees!
Hoe om te wen?
* Koop jou Oppi-Plaas Fees kaartjie by Itickets
* Besoek die uitgesoekte winkels en restaurante in Dullstroom op die 16de Junie 2023 om jou hande op Tokens te kry.
* Gooi jou Tokens in die houer by die ingang van die Oppi-Plaas Fees!
Hoe meer kaartjies jy het, hoe meer inskrywings en hoe groter is jou kans om die 'n prys te wen! 🥰
T's and C's will apply!
🫶

Kry jou kaartjies vandag nog vir Oppi-Plaas: https://itickets.co.za/events/467638

17/04/2023

Kry jou sokkie sokkies by .

Lekke sagte katoen 🧦 vir deurnag sokkie.

29/03/2023

Come in and see for yourself

082 467 4511

29/03/2023

Address

Cherry Grove Centre, Naledi Drive
Dullstroom
1200

Opening Hours

Wednesday 10:00 - 17:00
Thursday 10:00 - 17:00
Friday 10:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00
Sunday 09:30 - 16:00

Telephone

+27824674511

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Klerekas Dullstroom posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Klerekas Dullstroom:

Share

Category