14/06/2020
Hallo al die maatjies🤗🤗🤗
Die aarde is gesluit....maar het julle geweet dat julle nogsteeds op UITSTAPPIES kan gaan? Saam met Karla en haar “ORAL OGIES” op ons aanlyn episode “Lollos & Lettie wikkel wikkel! Troeteldiere” 🤓🤓🤓
Like, share en kry vandag nog jou kaartjie teen slegs R30 by https://qkt.io/WET6gc slegs beskikbaar tot 19 Junie🌈🌈🌈