24/08/2026
Our Basic to Advanced Sewing Course is now available on our own website!
This course is designed to guide you step by step through essential sewing skills, from the basics to more advanced techniques. You will build your skills throughout the course and then put what you have learned into practice by sewing your own garments.
No experience needed. All ages are welcome. A Certificate of Completion is available after successfully completing the course.
LAUNCH SPECIAL: ONLY R499
Normal price: R799
The special launch price is available until Monday, 31 August.
If you are ready to improve your sewing skills and sew with more confidence, this course is for you.
Visit my website to purchase the course and get started.
https://www.stikendinge.co.za/courses/basic-to-advanced-sewing-course-for-beginners/
Ons Basiese tot Gevorderde Naaldwerkkursus is nou beskikbaar in engels op ons eie webblad!
Hierdie kursus is saamgestel om jou stap vir stap deur belangrike naaldwerkvaardighede te neem – van die basiese beginsels tot meer gevorderde tegnieke. Aan die einde van die kursus gebruik jy wat jy geleer het om jou eie kledingstukke te maak.
BEKENDSTELLINGSAANBOD: Slegs R499
Normale prys: R799
Die spesiale bekendstellingsprys is slegs geldig tot Maandag, 31 Augustus.
As jy gereed is om jou naaldwerkvaardighede uit te brei en met meer selfvertroue te begin stik, is hierdie kursus vir jou. Geen vorige naaldwerkervaring is nodig nie. Alle ouderdomme is welkom. Ontvang ’n Sertifikaat van Voltooiing nadat jy die kursus voltooi het.
Besoek my webblad om die kursus te koop en te begin.
https://www.stikendinge.co.za/courses/basic-to-advanced-sewing-course-for-beginners/
Your personal data will be used to support your experience throughout this website, to manage access to your account, and for other purposes described in our privacy policy.