06/09/2026
Like and share PLEASE!
www.lokael.co.za
⚠️As net 10% van ons 154 000 followers hierdie post like… sal ons meer as 15 000 likes hê.
Enige besigheid werk SO hard aan hulle sosiale media en soms justify die hoeveelheid likes dit glad nie…..
⚠️SO ons wil nou toets!!!! En FB se algorithm so bietjie breek…..
154 000 followers…
Maar hoeveel van julle gaan vandag hierdie post LIKE , SHARE of nog beter L❤️VE!!
⚠️Geen kompetisie.
⚠️Geen giveaway.
⚠️Net ’n lekker eksperiment.....
As jy hierdie sien, druk net ❤️ en los ’n 👋 in die comments.
Nog beter…. Vertel ons hoekom jy Loka love!!!
Kom ons kyk hoe sterk die LOKA-familie regtig is.