Dapp and Dash

Dapp and Dash Thrifted treasures and timeless style. From everyday essentials to statement looks - handpicked, affordable, and made to feel luxe.

Vir kwaliteit preloved Europese klere van die hoogste gehalte en sakpas pryse, besoek gerus ons eksklusiewe en privaat b...
01/05/2026

Vir kwaliteit preloved Europese klere van die hoogste gehalte en sakpas pryse, besoek gerus ons eksklusiewe en privaat boutique in Del Judor. Skakel of Whatsapp 063 792 8728 vir aanwysings en om 'n draai te maak. Ons ontvang jou graag, al is dit na-ure en oor naweke.

01/04/2026

Episode 7 | Dra dit sò met Marietjie ✨ Besoek gerus ons webwerf: www.dappanddash.co.za of kontak ons op 063 792 8728 vir enige verdere navrae 💖
🇿🇦

30/03/2026

Episode 8 | Susan se keuses van die week ✨ Ons is weer terug in die boutique en ons nuwe voorraad is uitgepak! Maak 'n afspraak en kom loer gerus in...😉🫶
🇿🇦

19/03/2026

Episode 6 | Dra dit sò met Marietjie ✨ Marietjie is weer terug by die boutique en reg om hierdie 🚨 SPLINTERNUWE DROP 🚨 met julle te deel!
🇿🇦

16/03/2026

Episode 7 | Susan se keuses van die week 💁 Kom loer gerus vandag na Susan se keuses vir die week en kom maak 'n draai in ons boutique om ons NUWE DROP 🚨 te kom shop!✨
🇿🇦

11/03/2026

Episode 5 | Dra dit sò met Marietjie ✨ Marietjie maak gereed om terug te keer Witbank toe met 'n SPLINTERNUWE drop 🚨 Kom gesels saam 🫶
🇿🇦

09/03/2026

Episode 6 | Susan se keuses van die week 💁 Hierdie week kyk ons na Susan se keuses van baadjies - ons het die ongelooflikste baadjies in voorraad by Dapp & Dash - kontak ons by 063 792 8728 om 'n afspraak te maak, ons ure is aanpasbaar en ons is in Del Judor, Witbank geleë. Besoek ook ons webwerf om te loer wat ons alles in voorraad het: dappanddash.co.za ✨
🇿🇦

06/03/2026

Episode 5 | Elmari se Dapp Dagboek 🫶 Ons gaan uiteindelik Dapp toe! Kom kyk so bietjie na van my "fave finds" 💁 Beskibaar aanlyn: www.dappanddash.co.za of in ons boutique 🇿🇦
🇿🇦

04/03/2026

Episode 4 | Dra dit sò met Marietjie ✨ Dit is heerlik hier in Zambië en ons is bitter opgewonde oor die nuwe stukke wat saam met Marietjie gaan terug reis boutique toe!🫶 🇿🇦

02/03/2026

Episode 5 | Susan se keuses van die week ✨ Hierdie 3 pragtige rokke is beskikbaar aanlyn: dappanddash.co.za of in ons Boutique 🫶
🇿🇦

Address

Del Judor
Emalahleni
1034

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dapp and Dash posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share