Famili Tribe

Famili Tribe Our heart and passion is Jesus. And he said to them, “Go into all the world and proclaim the gos

Mooiste mooi Erasmus gesin💛Julle is kosbaarJulle is geliefdJulle is uitgekiesMag julle volgelinge van Jesus wees en mag ...
05/06/2026

Mooiste mooi Erasmus gesin💛

Julle is kosbaar
Julle is geliefd
Julle is uitgekies

Mag julle volgelinge van Jesus wees en mag julle sy lig skyn !!

Opgewonde vir julle as gesin💗💗💗

Mooiste Sage sweater top 🐋🐋🐋🐋🐋🐋🐋Sizes dadelik beskikbaar⬇️1 x 2-3 years 1 x 3-4 yearsPrys ➡️ R255WhatsApp Madelein 📲    ...
25/05/2026

Mooiste Sage sweater top 🐋🐋🐋🐋🐋🐋🐋
Sizes dadelik beskikbaar⬇️

1 x 2-3 years
1 x 3-4 years

Prys ➡️ R255
WhatsApp Madelein 📲 079 896 1829

Loved one

May you know that God is in control in every season of your life. Run for Jesus

His Grace will never Run Out
There's enough to go round and round
His loves is like an ocean
If you know what he knows , then you know!
He won't give up on you !!!

Psalms‬ ‭139:16‭-‬18‬ ‭NLT‬‬
[16] You saw me before I was born. Every day of my life was recorded in your book. Every moment was laid out before a single day had passed. [17] How precious are your thoughts about me, O God. They cannot be numbered! [18] I can’t even count them; they outnumber the grains of sand! And when I wake up, you are still with me!

Boodskap van n juffrou:"Gr4 dogtertjie.sy het elke dag hierdie Top aan."Meteens besef ek, Famili Tribe is nie net nog n ...
24/05/2026

Boodskap van n juffrou:

"Gr4 dogtertjie.
sy het elke dag hierdie Top aan."

Meteens besef ek, Famili Tribe is nie net nog n besigheid wat klere verkoop,MAAR n bediening wat lewe en Woord Spreek oor kinders.

My hart is vol dankbaarheid 💛

Ligdraers vir Jesus
Nuwe generasie vir Jesus

Mag hierdie rivier in "overflow" gaan en Jesus se Woord versprei!!

Yellow brushed fleece top 💛☀️💛☀️💛Size left⬇️1 x 2-3 years 1 x 5-6 years1 x 7-8 yearsPrice @ R255WhatsApp    Madelein    ...
22/05/2026

Yellow brushed fleece top 💛☀️💛☀️💛

Size left⬇️

1 x 2-3 years
1 x 5-6 years
1 x 7-8 years

Price @ R255
WhatsApp Madelein 079 896 1829

This verse says it all:

Jeremiah 1:5 NLT
[5] “I knew you before I formed you in your mother’s womb. Before you were born I set you apart and appointed you as my prophet to the nations.”

Lighthouse for Jesus you are set apart for His glory!!! May you shine little one with the radiance of Jesus ☀️☀️💛💛💛

Olive brushed fleece hoodie 🦁🦁Size left⬇️1 x 3-4 years1 x 7-8 years1 x 9-10 yearsPrice @ R295WhatsApp    Madelein   079 ...
19/05/2026

Olive brushed fleece hoodie 🦁🦁

Size left⬇️

1 x 3-4 years
1 x 7-8 years
1 x 9-10 years

Price @ R295
WhatsApp Madelein 079 896 1829

May you walk with confidence, may you have the heart of a lion. May you stand up for Jesus at a young age!!

Lighthouse for Jesus !!!

Mooiste Anzè liefkindJy is n koningkindJy is geliefdJy is kosbaar,meer is jy is genoeg. Mag jy weet God roep jou by jou ...
13/05/2026

Mooiste Anzè liefkind

Jy is n koningkind
Jy is geliefd
Jy is kosbaar,meer is jy is genoeg.

Mag jy weet God roep jou by jou naam!

31/03/2026

Wat n groot voorreg, oneindig baie dankie LiG Tydskrif en kosbaarste Maryke Hansen vir hierdie ongelooflike video.

My hart is vol dankbaarheid. Om Jesus se Woord te kan verkondig, om Jesus te LEEF, om LIG te wees is meer werd as om net n besigheid te wees.

Kinderharte vir Jesus maak my hart vol!!

Mooiste dusty pienk daisie rokkie 🌸🩷Sizes  dadelik beskikbaar6-12mnde 1-2 jaar2-3 jaar3-4 jaar5-6 jaar7-8 jaarPrys ➡️ R2...
28/03/2026

Mooiste dusty pienk daisie rokkie 🌸🩷

Sizes dadelik beskikbaar

6-12mnde
1-2 jaar
2-3 jaar
3-4 jaar
5-6 jaar
7-8 jaar

Prys ➡️ R295
WhatsApp Madelein 📲 079 896 1829

Koningskind👑

My gebed oor jou as jy hierdie ROKKIE dra:

Dat jy nooit jou identiteit sal verloor in die seisoene van die lewe, dat jy jou kop omhoog sal hou en jouself in God se oë sal sien. Jou nooit meet aan n ander maatjie en dat jy sal weet jy is perfek geskape!

Jy is besonders en wonderlik geskape
Jy is geliefd en jy is genoeg!!

Mooiste Miné liefkind 🌸🎀🩷Jy is besonders en wonderlik geskape. Jy is oneindig geliefdJy bring vir almal vreugde en mag d...
19/03/2026

Mooiste Miné liefkind 🌸🎀🩷

Jy is besonders en wonderlik geskape.
Jy is oneindig geliefd

Jy bring vir almal vreugde en mag daardie vreugde in Jesus altyd jou krag wees.

Address

Mountain View Drive
Eversdal
7550

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Famili Tribe posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share