JA met Liefde

JA met Liefde Ons is kreatief en wil ons kreatiwiteit vir almal beskikbaar maak. Ons maak produkte wat ons geniet met baie liefde.

Produkte van wol tot verf, oud en jonk, geskenk idees of n unieke JA produk deel van die huis dekor.

20/06/2026

Besig met n nuwe kombers. Sien uit na die eindproduk🎉🤗🥳❤️

Nog n trui. . . I love it! Die winter kan maar kom. Ek is reg!❤️🥳
19/06/2026

Nog n trui. . . I love it! Die winter kan maar kom. Ek is reg!❤️🥳

19/06/2026

Nog n trui. . . I love it! Die winter kan maar kom. Ek is reg!❤️🥳

19/06/2026

Oulike geskenk idee vir iemand wat verwagtend is. Was n lekker projek gewees en is die peanut nie te cute nie😍

Verlief en verlore met die truitjie. Die kleure het so mooi uitgekom en poplap lyk tog te mooi❤️🥳
19/06/2026

Verlief en verlore met die truitjie. Die kleure het so mooi uitgekom en poplap lyk tog te mooi❤️🥳

So kleurvol! So mooi! Bright! Love dit! My dogtertjie noem dit haar reenboog trui. Sy was so opgewonde oor die truitjie....
09/06/2026

So kleurvol! So mooi! Bright! Love dit! My dogtertjie noem dit haar reenboog trui. Sy was so opgewonde oor die truitjie. Ons gaan moet mode parade hou😍🎉🤗😝

09/06/2026

So kleurvol! So mooi! Bright! Love dit! My dogtertjie noem dit haar reenboog trui. Sy was so opgewonde oor die truitjie. Ons gaan moet mode parade hou😍🎉🤗😝

Vars van die hekelpen. Was lekker om weer oorbelle te maak😍 bly my gunsteling!🎉🥳           #
07/06/2026

Vars van die hekelpen. Was lekker om weer oorbelle te maak😍 bly my gunsteling!🎉🥳

#

07/06/2026

Vars van die hekelpen. Was lekker om weer oorbelle te maak😍 bly my gunsteling!🎉🥳

#

Address

Ferndale

Telephone

+27822223478

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when JA met Liefde posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share