05/09/2026
✨ ’N KLEIN FACELIFT VIR JOU LOUNGE, PATIO OF SLAAP KAMER ✨
Soms het jy nie ’n hele nuwe voorkoms nodig nie… net ’n paar pragtige detailtjies om die spasie weer vars en luuks te laat voel. 🤎
Ons 45 x 45 cm scatter cushions is perfek om daardie ekstra laag van styl en gemak by jou lounge, patio of selfs jou slaapkamer te voeg.
Kies uit ons keur van uitsoek-gehalte, pragtige materiale en skep ’n voorkoms wat heeltemal jou eie is.
Want dit is dikwels die klein dinge wat ’n vertrek daardie spesiale “wow” gevoel gee. ✨
45 x 45 cm , inner ingesluit R300 elk | Verskeie eksklusiewe materiale beskikbaar | Met liefde gemaak deur Lizel by Nettatjie 🤎
Om te bestel whatsapp 0823745889