01/08/2022
Ons laaste boodskap aan al ons lojale kliΓ«nte...
Ons het elke oomblik van die avontuur saam met julle geniet en so baie geleer, van naaldwerk doen tot patrone aanpas en soveel dierbare mense leer ken. Ongelukkig is dit nou tyd om ons deure te sluit, ons is op pad buiteland toe en glo daar sal nog meer avonture vir ons wag.
Baie dankie vir elkeen se ondersteuning, elke like en share. Sonder julle sou ons nie Stippel & Streep kon wees nie.
Groete Mamma Charne en Ouma Daleen π¦πΎ
β‘β‘β‘
Our last message to all our loyal customers.
We enjoyed every part of our adventure together and we learnt so much about sewing, adjusting patterns and met the most wonderful people. Unfortunately it's time to close our doors, we are leaving the country and starting a new adventure somewhere else.
Thank you so much for all your support, and especially every like and share. Without you there would have never been a Stippel & Streep.
Best wishes from the mom and grandma team behind the scenes π¦πΎ