19/10/2022
Vir my pragtige dogter, Yolandi, baie geluk met jou 40ste verjaarsdag. Ek dank Die Vader elke dag dat Hy jou aan ons toevertrou het. Dankie dat jy altyd tyd het vir ons lag, huil en lekker chat. Ek bid dat God jou vir ons en jou beautiful familie vir baie jare sal seen. My grootste wens vir jou is dat jy gesond sal word, baie liefde en geluk sal ervaar. Dad kyk af op jou vandag...ek weet dit. Ek voel dit. Jy is 'n wonderlike blessing in ons lewe. Sien jou later vanoggend.❤️❤️❤️