Karoo Liefies

Karoo Liefies Unieke & Eg Afrikaans handgemaakte items.

07/01/2026
Hierdie is van ons gewildste bestellings. Met 'n vaddoek broek kan jy die bewoording en kleur verander na jou keuse. Sle...
02/01/2026

Hierdie is van ons gewildste bestellings. Met 'n vaddoek broek kan jy die bewoording en kleur verander na jou keuse. Slegs op bestelling. Dit neem tussen 7 tot 14 werksdae⏱️ vir aflewering. Afhangende van die hoeveelheid bestel.
📦 LET WEL: Ons maak NIE gebruik van The Courier Guy🛂, maar slegs van Postnet, Aramax, PEP Paxi of Fastway. 🫏❤️

Geseënde Nuwejaar. Laat gaan van die verlede en gaan die toekoms in met vrede! Mag 2026 goed wees vir jou en jou geliefd...
01/01/2026

Geseënde Nuwejaar. Laat gaan van die verlede en gaan die toekoms in met vrede! Mag 2026 goed wees vir jou en jou geliefdes.

Kyk hoe oulik is die. Made by Marjie.
19/12/2025

Kyk hoe oulik is die. Made by Marjie.

Go bananas with this playful monkey hand puppet! 🐒🖐️ Perfect for bringing stories to life and keeping little ones entertained. Handmade with care and ready for endless fun! 🍌🎭
💰 R120 per hand puppet
👇🏼 Leave your phone number below for the full catalogue. I specialise in finger and hand puppets and educational toys

Onlangse bestelling wat uit is vir twee dogtertjies. Met hul name met vinyl op. Spesiale eenmalige bestelling. So mooi u...
19/12/2025

Onlangse bestelling wat uit is vir twee dogtertjies. Met hul name met vinyl op. Spesiale eenmalige bestelling. So mooi uitgekom.

19/12/2025

💰 R40 each, 3 for R100
☎️ 079 562 4891
🇿🇦 Malelane, Mpumalanga
📮R85 - free delivery for orders over R400
👇🏻 See more in the WhatsApp catalogue: https://wa.me/c/27795624891

Address

Gonubie

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

+27845842857

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Karoo Liefies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Karoo Liefies:

Share