Cari B Clothing

Cari B Clothing Bevoorreg om my passie uit te leef! Geseend met wonderlike mense wat my droom n werklikheid maak! Diep dankbaar sonder julle is ek NIKS!

Elke kledingstuk met soveel liefde & omgee gemaak, kan nie anders as om n verskil te maak in kliënte se lewe nie!

Cotton Denim-Style Jackets by Cari BOns het katoen baadjies in hierdie kleure en groottes beskikbaar vir onmiddelike afl...
03/05/2025

Cotton Denim-Style Jackets by Cari B

Ons het katoen baadjies in hierdie kleure en groottes beskikbaar vir onmiddelike aflewering!

Bestellings kan gemaak word deur Facebook, Whatsapp, of per epos.

24/11/2024
LOVE wat ek doen!
23/11/2024

LOVE wat ek doen!

SOFT LIME COTTON denimstyle jacketSmall -XL  in stock nowPrice : R850W app me for orders. Pudo COUNTRY WIDE
27/01/2024

SOFT LIME COTTON denimstyle jacket
Small -XL in stock now
Price : R850

W app me for orders. Pudo COUNTRY WIDE

Bright YELLOW Cotton denimstyle jacketW app me for availability
27/01/2024

Bright YELLOW Cotton denimstyle jacket
W app me for availability

27/01/2024

My besigheid se FB blad is gehack!!!

Bold BLUE & BeautifulDenimstyle COTTON jacket in stockSmall -XXL
14/01/2024

Bold BLUE & Beautiful

Denimstyle COTTON jacket in stock

Small -XXL

LOVE what I DO what I LOVE!!!X'OVER & FOLDOVER PANTSSMALL - XXLPLSE w app 082 3766251
03/12/2023

LOVE what I DO what I LOVE!!!

X'OVER & FOLDOVER PANTS

SMALL - XXL

PLSE w app 082 3766251

Baie geluk met jou 70ste verjaarsdag vandag dolla. Ek weet die Here seën & bewaar jou, HY skyn SY aangesig oor jou & SY ...
04/11/2023

Baie geluk met jou 70ste verjaarsdag vandag dolla. Ek weet die Here seën & bewaar jou, HY skyn SY aangesig oor jou & SY genade is altyd genoeg. Ek was n jong mens toe ek hier op Grabouw kom maar die Here het my geseen met jou in my lewe!
My kinders se badtyd & kleintyd bederf sal ek nooit vergeet nie. Jy het my baie geleer Dolla. My eie ouers was vêr maar jy het die gaping gevul.
Mag die Here jou nog baie jare spaar vir ons almal!
Lief jou baie DOLLA!
GENIET 70!!!

Address

Oak Avenue, Elgin
Grabouw
7160

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Cari B Clothing posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Cari B Clothing:

Share