28/11/2023
Slegs 'n paar dae voor CK' S Scrunchies se stalletjie begin in die Holiday Markets - Kersmark langs Laerskool Hartenbos op die hoek van Kaap de Goedehooplaan en Louis Fourie.
๐ Groot verskeidenheid scrunchies & strikkierekkies
๐ Beste pryse!
๐ 2 Des 2023 tot 13 Jan 2024 - oop daagliks