Nankie Poo's Creations

Nankie Poo's Creations Nankie Poo's Creations
My passion for kids party planning, special event gifts and catering and stat

Let the games begin!!!!!
09/05/2022

Let the games begin!!!!!

Hou die spasie dop vir al die Vadersdag Bederfies.Bestel vroegtydig!081 270 1911Vadersdag sjokolades / Fathersday Chocol...
09/05/2022

Hou die spasie dop vir al die Vadersdag Bederfies.

Bestel vroegtydig!

081 270 1911

Vadersdag sjokolades / Fathersday Chocolates

Verskeie opsies en wrappers om van te kies

Reghardt word 3En hy was absoluut mal oor sy *Bloedrooi Stroper Partytjie*
08/05/2022

Reghardt word 3
En hy was absoluut mal oor sy
*Bloedrooi Stroper Partytjie*

06/05/2022

Hou die spasie dop vir n Kosbare se Seuntjie se 3de verjaarsdag, wat net gedroom het oor n Bloedrooi Stroper Partytjie.
Excitement Overload!!!!

Ananri se koms is n vreeslike groot opgewondenheid.Ons is saam met julle opgewonde. Jou baba tee was pragtig. Anine dank...
20/03/2022

Ananri se koms is n vreeslike groot opgewondenheid.

Ons is saam met julle opgewonde. Jou baba tee was pragtig. Anine dankie vir jou vertroue in my..

Alles was pragtig en deeglik beplan, soos net jy kan.

As n ou Liewe Dogtertjie droom van n Kuns Partytjie....Dan doen ek alles ons vermoe om drome te laat waar word.Liefste L...
20/03/2022

As n ou Liewe Dogtertjie droom van n Kuns Partytjie....

Dan doen ek alles ons vermoe om drome te laat waar word.

Liefste Leandi kan nie glo dat jy al 6jaar oud is nie....

Hoop jy n baie kleurvolle partytjie gehad....en jou idee van Lekkergoed platters was n reuse grooot wenner, en verseker n nuwe opsie op Nankie poo's se to do list....

Dierbaarste Erik het 5 geword....en PRESIES geweet wat hy soek, en kon net eenvoudig nie wag vir sy 5de Robot partytjie ...
20/03/2022

Dierbaarste Erik het 5 geword....
en PRESIES geweet wat hy soek, en kon net eenvoudig nie wag vir sy 5de Robot partytjie nie.

Jou glimlaggie en geselsies in die dorp is aansteeklik. Jys n Liewe ou Seuntjie. Glo en vertrou jyt n fees van n partytjie gehad.

Soooo soooo soooo Geseend!!!!Ongelooflike dankbare Hart.My God bederf my.Lewe vir my uit.Elke dag bederf met my talente!...
04/03/2022

Soooo soooo soooo Geseend!!!!
Ongelooflike dankbare Hart.
My God bederf my.
Lewe vir my uit.
Elke dag bederf met my talente!!!!
Van Trotse Hoopie stoelsakkies tot plakkate en kinderpartytjie pret en Bunting vlaggies

Under the sea lekkerte vir n spesiale dogtertjie al die pad Port Alfred toe.....Kontak my gerus vir daai kleinding van j...
29/01/2022

Under the sea lekkerte vir n spesiale dogtertjie al die pad
Port Alfred toe.....

Kontak my gerus vir daai kleinding van jou se verjaarsdag partytjie!!!!

Valentynsdag SjokoladesBestellings sluit 5 FebruarieVerskeie opsies....Whatsapp my gerus
29/01/2022

Valentynsdag Sjokolades
Bestellings sluit 5 Februarie
Verskeie opsies....Whatsapp my gerus

📍Beat the Year end Rush📍Are you ready for 2022❓Last week for this special.Order your School Pack and receive a FREE Bag ...
26/09/2021

📍Beat the Year end Rush📍
Are you ready for 2022❓
Last week for this special.

Order your School Pack and receive a FREE Bag Tag. (Value of R25)
✏Any Theme Welcome🖍✏✂
Our Labels is Eco friendly and not harmful for children. Our Labels is Waterproof, Dishwasher & Microwave Safe.
We have Iron-On Labels for clothes. Our Iron-On labels is Tumble dryer safe

Whatsapp 081 270 1911
Email [email protected]

Bedrywige....geseende 2 weke... Hoe lekker is dit nie....Geniet my talente sooo soooo baie....
23/09/2021

Bedrywige....geseende 2 weke...
Hoe lekker is dit nie....
Geniet my talente sooo soooo baie....

Address

De Brug Plaas
Hoopstad
9479

Telephone

+27812701911

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Nankie Poo's Creations posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Nankie Poo's Creations:

Share