Kleine Bederfie

Kleine Bederfie Alle items op hierdie blad word met die hand gemaak. Dit is n stokperdjie daarom is elke item uniek en word daar nie n klomp items van n soort gemaak nie.

Enige item kan jou eie kleinding se naam op kry! Ander items kan vanaf die blad gekoop word.

Spoegdoeke, bibs en haarstrikkies
24/04/2021

Spoegdoeke, bibs en haarstrikkies

Pakkies op pad na kosbare nuwe lewens!! Altyd iets om voor dankbaar te wees in moeilike tye.
24/01/2021

Pakkies op pad na kosbare nuwe lewens!! Altyd iets om voor dankbaar te wees in moeilike tye.

17/01/2021
SpoegdoekeR75 elkVerskillende kleure beskikbaar
16/01/2021

Spoegdoeke
R75 elk
Verskillende kleure beskikbaar

Vir die baba boertjie in jou lewe. 🚜
16/01/2021

Vir die baba boertjie in jou lewe. 🚜

Dadelik beskikbaar!'n Oulike geskenk vir n ooievaarstee of n mamma wat dalk n tweeling verwag. Albei is 0-3 maande. R150...
16/01/2021

Dadelik beskikbaar!
'n Oulike geskenk vir n ooievaarstee of n mamma wat dalk n tweeling verwag. Albei is 0-3 maande. R150 elk

Die Kersseisoen is om die draai en elkeen soek ietsie mooi en oulik vir die geskenksakkies.Strikkie aan rekkie of knippi...
23/11/2020

Die Kersseisoen is om die draai en elkeen soek ietsie mooi en oulik vir die geskenksakkies.

Strikkie aan rekkie of knippie R25
Scrunchie R30
Scrunchie met kort strikkie aan R50

Bestel nou jou Kersfeespakkie!!Kontak my vir enige ander geskenk idees. 30% af op enige bestelling bo R250
02/11/2020

Bestel nou jou Kersfeespakkie!!

Kontak my vir enige ander geskenk idees. 30% af op enige bestelling bo R250

Bederf stelle.Kontak my vir meer inligting of bestellings.
07/09/2020

Bederf stelle.
Kontak my vir meer inligting of bestellings.

Kleine Bederfie bederf stelle!Bestel n stel wat jou begroting pas!Stelle kan saam gesit word uit verskillende items en w...
07/09/2020

Kleine Bederfie bederf stelle!

Bestel n stel wat jou begroting pas!
Stelle kan saam gesit word uit verskillende items en word reeds mooi verpak reg vir elke ooievaarstee of sommer present vir n lyfie op pad.

Verpersoonlik dit met die baba se naam.

Onderste stel bestaan uit:
Kombers
Spoegdoek
Borslap
Vessie

Kontak my vir meer inligting of bestellings

Van ons Kleine Bederfie se kleine maatjies.
21/07/2020

Van ons Kleine Bederfie se kleine maatjies.

Kleine Bederfie maskers binnekort beskikbaar by Royal Railway Spa!
04/07/2020

Kleine Bederfie maskers binnekort beskikbaar by Royal Railway Spa!

Address

Jan Kempdorp

Telephone

0718690831

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kleine Bederfie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share