Verskyn en Verdwyn Winkel

Verskyn en Verdwyn Winkel Maart sal ons 'n nuwe winterreeks hê, inligting sal volg.

Pop-up shop...

Maandeliks sal daar 'n Verskyn en Verdwyn Winkel wees waar ons besonderse mooi en goeie kwaliteit klere verkoop.

26 Februarie is die eerste dag, met meestal somers rokkies.

Sale!!!Everything on this post is a Large
02/12/2022

Sale!!!
Everything on this post is a Large

Sale!Everything on this post is a Medium
02/12/2022

Sale!
Everything on this post is a Medium

Sale!!!!Everything on this post is a small
02/12/2022

Sale!!!!
Everything on this post is a small

Some new items added to the shop
29/11/2022

Some new items added to the shop

Uitverkoping op die laaste beste verkopers.083 389 4929
21/11/2022

Uitverkoping op die laaste beste verkopers.
083 389 4929

16/11/2022

Ek gaan vanmiddag 'n bestelling plaas vir klere, as jy iets wil bestel. Daar is 'n paar items wat min voorraad het, so ek moet bestel.

Bestellings neem 7 werksdae.

14 - 30 November uitverkoping!Groottes is op die fotos asook die pryse. Dit is AL wat in voorraad is.Ek bestel weer oor ...
14/11/2022

14 - 30 November uitverkoping!

Groottes is op die fotos asook die pryse. Dit is AL wat in voorraad is.

Ek bestel weer oor 'n week nuwe klere.

Address

Kempton Park
1619

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Verskyn en Verdwyn Winkel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category