Cara-mia

Cara-mia Unieke baba klere en bykomstighede asook geskenkies vir kleuters en natuurlik die mammas.

Goeiedag almalEk was baie stil op hierdie blad, sodoende het die verkope redelik afgeneem.Daarom het ek besluit om 'n gr...
15/07/2025

Goeiedag almal

Ek was baie stil op hierdie blad, sodoende het die verkope redelik afgeneem.

Daarom het ek besluit om 'n groot uitverkoping te hou.

🌟OUT WITH THE OLD,IN WITH THE NEW🌟

Sluit asseblief aan by die Whatsapp groep en stuur gerus die link aan ander wat ook sal belangstel.

https://chat.whatsapp.com/GgmNc2OqRN2LbzgtSqLgBh?mode=ac_c

🌟🌟🌟🌟🌟🌟🌟🌟🌟🌟🌟🌟🌟🌟🌟🌟

Net so 'n paar punte...

*Items is beperk

*Geen items sal uitgehou word vir later nie.

*POP moet gestuur word binne 24uur vandat invoice gestuur is.

*Koerier fooi sal met elke pakkie bevestig word. Pudo locker to locker is die goedkoopste.

*Jul is welkom om 'n bΓͺre mandjie te begin. Betaal vir items soos jy bestel en koerier op die einde.

Lekker shop....πŸ’—πŸ’

Ons printed frokkies is oulike en unieke babatee geskenke. Kontak my gerus op 0827456616 vir navrae en bestsellings.
01/07/2025

Ons printed frokkies is oulike en unieke babatee geskenke.

Kontak my gerus op 0827456616 vir navrae en bestsellings.

Haal die wonder uit babatee geskenke kies en kry 'n Cara-mia gift voucher. Jy kies self die waarde.Ek kan dit epos of Wh...
01/07/2025

Haal die wonder uit babatee geskenke kies en kry 'n Cara-mia gift voucher.

Jy kies self die waarde.

Ek kan dit epos of Whatsapp of dit vir jou uitdruk en mooi verpak.

Kontak my gerus op 082 745 6616 vir navrae.

04/06/2025
Ons het weer van hierdie borsvoed voorskote ingekry. Whatsapp my gerus op 082 745 6616 vir navrae en bestellings.
12/02/2025

Ons het weer van hierdie borsvoed voorskote ingekry.

Whatsapp my gerus op 082 745 6616 vir navrae en bestellings.

22/11/2024
Spoegdoeke is altyd 'n goeie babatee geskenk.Slegs R90 elkKontak my gerus op 082 745 6616 vir navrae en bestellings. Opt...
27/09/2024

Spoegdoeke is altyd 'n goeie babatee geskenk.

Slegs R90 elk

Kontak my gerus op 082 745 6616 vir navrae en bestellings.

Optel in Kempton Park of koerier kan gereel word.

Ons het weer van hierdie baba sakke in voorraad. Whatsapp my gerus op 082 745 6616 om te bestel.
27/09/2024

Ons het weer van hierdie baba sakke in voorraad.

Whatsapp my gerus op 082 745 6616 om te bestel.

27/09/2024

Address

Kempton Park

Telephone

+27827456616

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Cara-mia posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Cara-mia:

Share