Destiny Kimberley

Destiny Kimberley My eerste kleinkind Emené is gebore op 2 Februarie 2018. In die soeke na iets vir haar om aan te trek vir haar inseëning, het Destiny Baby ontstaan.

05/06/2026
Ek het baie lanklaas soveel reaksie en bestellings gekry soos met hierdie sakkies. Baie mense vra:1.  Waarvoor gebruik m...
04/06/2026

Ek het baie lanklaas soveel reaksie en bestellings gekry soos met hierdie sakkies. Baie mense vra:

1. Waarvoor gebruik mens dit?
Seer spiere en pyn en dan net hitte teen die koue.

2. Hoe groot is hulle. 15cm x 30cm
Sien foto. Ek kan groter maak maar dit gaan duurder wees.

3. Hoe verhit mens dit. In die mikrogolf vir 2 na 3 min.

4. Hoe lank hou dit? Baie baie lank. Ekt een wat ek al meer as 10 jaar het. As jy nie jou sakkie te lank verhit nie, sal dit nie na brand ruik nie.

02/06/2026
Ek is in die winter aan my bean bags vasgeplak. Dit help vir hitte maar dit help ook vir seer spiere soos my nek of skou...
30/05/2026

Ek is in die winter aan my bean bags vasgeplak. Dit help vir hitte maar dit help ook vir seer spiere soos my nek of skouer wat soms pla.

Ek't besluit ek maak sommer nog, maar nou kan julle die mooistes by my koop.
Selfs vir jou kiddies is daar.

My 4 kleinkinders sin is klaar.

Kontak 064 278 4732

Is sy nie pragtig nie? Kosbaar mamma.Bestel by 064 278 4732
27/05/2026

Is sy nie pragtig nie? Kosbaar mamma.

Bestel by 064 278 4732

Own designs welcome.
23/05/2026

Own designs welcome.

Address

Kimberley

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Destiny Kimberley posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Destiny Kimberley:

Share