Jell Clothing & Embroidery

Jell Clothing & Embroidery Jell Clothing a local clothing manufacturing business in Amanzimtoti. Supplier of Kuswag school clothing.

Exciting news !!!!  New shop in Amanzimtoti. A school uniform and stationary shop open their doors on Saturday, 11 March...
09/05/2019

Exciting news !!!! New shop in Amanzimtoti. A school uniform and stationary shop open their doors on Saturday, 11 March .

Please come and pay a visit and see what they offer. They already have some stock for Kuswag school.

Bring your coupon for discount.

09/05/2019

Exciting news !!!!
New school uniform and stationery shop opens on Saturday 11 May
in Amanzimtoti. Please come pay a visit

Kuswag klere uitverkoping !!! Moet dit nie misloop nie, beperkte voorraad.Stuur u bestelling na elsabevanonselen@gmail.c...
02/11/2015

Kuswag klere uitverkoping !!!
Moet dit nie misloop nie, beperkte voorraad.

Stuur u bestelling na [email protected]

Hello aan alle Kuswag ouers. Laaste week om nog winskopies op skoolklere te kry.Ek sluit Vrydag 8 Mei 2015 finaal my deu...
03/05/2015

Hello aan alle Kuswag ouers. Laaste week om nog winskopies op skoolklere te kry.

Ek sluit Vrydag 8 Mei 2015 finaal my deure met die verkoop van skoolklere. Dit is vir my 'n baie hartseer week wat voorle. Ek het 12 jaar aan Kuswag ouers skoolklere verskaf. Dit is tyd om aan te beweeg en my vlerke te sprei.

Van die voorrade wat oor is, is beperk. Moenie die geleentheid misloop nie. Aan al my getroue kliente wat 'n lang pad saam met my gestap het, BAIE DANKIE!!!!

Ek gaan voort met vervaardiging van enige sport- en skoolklere, borduring en drukwerk op klere. Indien u enige iets wil bestel, kontak my gerus.

Jell Clothing groete, nie die einde van die pad van die besigheid nie, net 'n uitbreiding van my passie.

Elsabe

09/01/2015

More aan al my getroue kliente. Baie dankie vir al u ondersteuning deur die jare. Mag 2015 'n wonderlike en geseende jaar wees vir almal.

Ek verkoop nogsteeds Kuswag se skoolklere. Soos ek verstaan is mense onder die indruk die winkel het gesluit en bestaan nie meer nie. Die storie is nie waar nie. Asb versprei die woord dat ek nog handeldryf.

Ek gee 'n 5% afslag op die klere in die winkel.

Kom gerus vir al Kuswag se skoolklere en benodighede en nog meer.

Die winkel is in Toti CBD - op die hoek van Commercial en Kingsway road. In die arkade - daar is 'n juwelier op die hoek .

Ons is elke weeksdag oop van 8 tot 4 en ook hierdie Saterdag (10Jan en volgende Saterdag (17 Jan) van 8:30 tot 1.

Sien daarna uit om u daar te sien.

Kontak my gerus vir enige navrae per e-pos : jell@vodamail,co,za

Address

Kingsburgh
4126

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jell Clothing & Embroidery posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category