Little One Klerksdorp

Little One Klerksdorp I am a loving mother of two and housewife who decided to manufacture and sell these articles to generate an extra income in my spare time.

All orders that are placed are prepped and packed by ME.. and I absolutely love it!!♡

Daar is net iets besonders aan die eerste dag van September… 🌷☀️Die warmer son, blommetjies wat oopgaan en die gevoel va...
01/09/2026

Daar is net iets besonders aan die eerste dag van September… 🌷☀️

Die warmer son, blommetjies wat oopgaan en die gevoel van nuwe beginne. 🌱💕

Vandag wil ek net vir ’n oomblik stil raak en dankie sê. 🩷

Dankie vir elke persoon wat hierdie blad ondersteun, elke bestelling wat geplaas word, elke like, kommentaar, deel en boodskap. 🥹🩷

Dankie dat julle Little One Klerksdorp deel maak van julle kleinmensies se spesiale oomblikke.

Sonder julle sou hierdie klein besigheid en my droom nie wees waar dit vandag is nie. 🥹🤍

Mag hierdie nuwe lente-seisoen vir elkeen van julle gevul wees met vrede, liefde, sonskyn, nuwe hoop en baie redes om dankbaar te wees. 🌸☀️🦋

🤍

Eliana se moooi pakkies!! Iets spesiaal!! Anders en Uniek!!🩷🌸Hoe moooi is die print op Babygrows, Spoegdoeke en DummyCli...
31/08/2026

Eliana se moooi pakkies!! Iets spesiaal!! Anders en Uniek!!🩷🌸

Hoe moooi is die print op Babygrows, Spoegdoeke en DummyClip alles pas net soooo moooi!!! 😍😍

Hierdie maak die moooiste geskenkies!! En dis sakpas prys!!

🌸🩷🌸🩷🌸🩷🌸🩷
Little One Klerksdorp

🇿🇦💚💛 Klein Springbokkie onderweg! 🏉🦌Want selfs die kleinste Springbok-ondersteunertjies moet van vroeg af reg wees vir d...
21/08/2026

🇿🇦💚💛 Klein Springbokkie onderweg! 🏉🦌

Want selfs die kleinste Springbok-ondersteunertjies moet van vroeg af reg wees vir die groot wedstryd! 😍🏉

Kyk net na hierdie te oulike Springbok-stelletjie — ’n babygrow, broekie en natuurlik ’n persoonlike spoegdoek om die outfit perfek af te rond. 💚💛

Vir klein lyfies, groot gees en sommer hope Bok-liefde! 🇿🇦🥹

GO BOKKE! 🏉💚💛
Van die eerste babygrow af… ’n ware klein Bok-ondersteuner! 🇿🇦

📍 Little One Klerksdorp
✨ Met liefde gemaak vir jou klein mensie – op bestelling beskikbaar. 💚💛

Hoe spesiaal is hierdie pragtige stelletjie vir klein Lenrich Otto? 💙🦖Alles met sy naam, in sy tema, spesiaal gemaak met...
17/08/2026

Hoe spesiaal is hierdie pragtige stelletjie vir klein Lenrich Otto? 💙🦖

Alles met sy naam, in sy tema, spesiaal gemaak met baie liefde. 🥰

Want by Little One Klerksdorp glo ons die mooiste geskenke is dié wat persoonlik gemaak word. 💙

🦖 Lenrich Otto! 🦖
Mag jou grootwordjare vol avontuur, liefde en baie dinosouruspret wees! 💙✨

Wanneer jou OOM Cool is… 😎…en boonop ’n baard het! 🧔🏻‍♂️😂❤️Dan verdien hy natuurlik sy eie spesiale hempie! 😉💙“The Best ...
14/08/2026

Wanneer jou OOM Cool is… 😎
…en boonop ’n baard het! 🧔🏻‍♂️😂❤️

Dan verdien hy natuurlik sy eie spesiale hempie! 😉💙

“The Best Uncles Have Beards” 🧔🏻‍♂️✨

Nog ’n spesiale bestelling met baie liefde gemaak deur Little One Klerksdorp 🩷

Opgewonde!!!

Iewers is daar ’n klein babasussie wat nog veilig in Mamma se magie groei… 🩷maar haar Ouboet se hartjie is reeds besig o...
13/08/2026

Iewers is daar ’n klein babasussie wat nog veilig in Mamma se magie groei… 🩷
maar haar Ouboet se hartjie is reeds besig om plek te maak vir haar. 🥹💕

Hierdie spesiale hempie en babygrow is gemaak vir daardie mooiste oomblik wanneer hy haar vir die eerste keer ontmoet…
“Big Brother” & “Little Sister” — twee klein mensies, een baie groot liefde. 🩷🩵

’n Klein uitrusting vir ’n groot nuwe hoofstuk in hierdie gesinnetjie se lewe. ✨

Mag hierdie klein babasussie ’n lewe vol liefde, lag en ’n baie spesiale groot broer hê. 🥰

✨ Little One Klerksdorp
For all your Unique Baby Gifts 💕

👶🏻💕 ’n Baie spesiale bederfie vir ’n nuwe babatjie! 💕👶🏻Wanneer ’n Ouma haar hart en hande insit om haar nuwe kleinkind t...
12/08/2026

👶🏻💕 ’n Baie spesiale bederfie vir ’n nuwe babatjie! 💕👶🏻

Wanneer ’n Ouma haar hart en hande insit om haar nuwe kleinkind te bederf… 🥹💗

Ouma het die mooiste doeke omgehekel 🧶🥰

Little One Klerksdorp was so bevoorreg om ’n klein deeltjie van hierdie spesiale geskenkie te wees – met mooi borduurwerk en persoonlike detail op die babygrows. 🧵✨

’n Geskenkie vol liefde, handewerk en baie spesiale betekenis. 💕

Weet some die ouma kan nie wag vir jou nie!! 🩷

🚨🌸 LAATSTE DAG VAN ONS DUMMYCLIP SALE! 🌸🚨As jy nog gewag het… DÍT IS JOU LAASTE KANS! 🩷✨ Silicone DummyClips – slegs R15...
10/08/2026

🚨🌸 LAATSTE DAG VAN ONS DUMMYCLIP SALE! 🌸🚨

As jy nog gewag het… DÍT IS JOU LAASTE KANS! 🩷

✨ Silicone DummyClips – slegs R150
🤍 Spaar R40 (was R190)
🧸 Baie oulikste Cartoon Beads om van te kies

🔤 En elke DummyClip word met jou kleinding se naam gemaak! 😍

⏰ Vandag is die LAATSTE DAG – 10 Augustus!
📦 Koerier nie ingesluit nie.
💳 Betaling bevestig jou bestelling.

Moenie vanaand sê jy het nie geweet nie! 🤣🩷

Little One Klerksdorp

🌸 DANKIE, DANKIE, DANKIE! 🌸Baie dankie vir almal se ondersteuning gister! 🥹🩷 Ons was lekker besig met al julle pragtige ...
08/08/2026

🌸 DANKIE, DANKIE, DANKIE! 🌸

Baie dankie vir almal se ondersteuning gister! 🥹🩷 Ons was lekker besig met al julle pragtige bestellings en voorbeelde!

Maar onthou… julle is nog nie te laat nie! 😍
Die Silicone DummyClip-uitverkoping loop slegs hierdie naweek!

✨ Spaar R40 – nou slegs R150! ✨

🧸🌈 Daar is SO BAIE oulike Cartoon Beads om van te kies — en onthou, elke DummyClip word met jou kleinding se naam gemaak! 🤍

🤰 Kom ons kyk hoeveel swanger mamma’s ons kan bereik!

Tag ’n mamma-to-be hieronder wat hierdie een MOET sien! 👇🏼🩷

Of tag sommer ’n vriendin, suster of familielid met ’n nuwe babatjie op pad! 🥰

📅 Slegs 7–10 Augustus 2026
📦 Koerier nie ingesluit nie.
💳 Betaling bevestig jou bestelling.

Moenie dat jou mamma-vriendin hierdie een misloop nie! 🌸🩷

Little One Klerksdorp

‼️ Naweek Uitverkoping! 🩷Dis die perfekte tyd om jou persoonlike Silicone DummyClip te bestel! 🩷💙✨ Spaar R40 – nou slegs...
07/08/2026

‼️ Naweek Uitverkoping! 🩷

Dis die perfekte tyd om jou persoonlike Silicone DummyClip te bestel! 🩷💙

✨ Spaar R40 – nou slegs R150.
📅 Slegs 7–10 Augustus 2026

📦 Koerier is nie ingesluit nie. 💳 Jou bestelling word bevestig sodra betaling ontvang is.

🩷 Moenie hierdie spesiale aanbod misloop nie!

Little One Klerksdorp

Address

Doringkruin
Klerksdorp
2571

Telephone

+27769151412

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Little One Klerksdorp posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share