Hartelief

Hartelief Hartelief's mission is to offer an exciting selection of high-quality, fashionable baby range and accessories, at exceptional value and affordable cost.

Our focus is to satisfy each one by creating every person’s specific order and needs.

06/05/2026
DENARAWat n Spesiale naam50 x 50x50cm Spoegdoek Kappie Handoek
06/05/2026

DENARA

Wat n Spesiale naam

50 x 50x50cm Spoegdoek
Kappie Handoek






06/05/2026

Best Ovens ever
Contact me for more details
As well as a Price List
Liesl Morgan
082 7433 646

RavenHooded Towel SpitclothBabygrow
04/05/2026

Raven
Hooded Towel
Spitcloth
Babygrow






Challah Shabbat Broodjie Bethany, Eden , Bethlehem
03/04/2026

Challah Shabbat Broodjie
Bethany, Eden , Bethlehem

HARTELIEF HET NUUS!! n SPLINTERNUWE BABA REEKS Hierdie is so so cute!Die een is mooier as die ander een Adorable!!60x30 ...
31/03/2026

HARTELIEF HET NUUS!!

n SPLINTERNUWE BABA REEKS

Hierdie is so so cute!
Die een is mooier as die ander een
Adorable!!

60x30 gedrukte Spoegdoeke met binding om
Koop meer as 5 en kry 10% afslag

Vir daardie spesiale geskenkie wat jy vir n bondeltjie vreugde wil koop
Onthou om vroegtydig te bestel sodat ons genoeg tyd het om alles te maak

Prys op aanvraag
Plaas Bestellings per whattsapp
My nommer is 082 7433 646





Hierdie was meer as spesiaal vir myEk en Aaron se Ouma is "maaitjies" van graad 1 afEk het haar 1e kleinkind Tanishke  s...
30/03/2026

Hierdie was meer as spesiaal vir my
Ek en Aaron se Ouma is "maaitjies" van graad 1 af
Ek het haar 1e kleinkind Tanishke se stelletjie gemaak en nou het ek weer die voorreg gehad
Dit is so groot eer om iets vir n bondeltjie te maak en as jy nog sy geliefdes ken is dit net nog beter

Dankie Erika Louw en Elandi Bosman dat julle my die geleentheid gegee het om deel te kon wees van hierdie baie spesiale dag...

Kappie handoek
Spoegdoeke
Bibs
Kombersie
Babygrow
Waslap





Address

Klerksdorp

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hartelief posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Hartelief:

Share