09/03/2026
Kobus Rautenbach Couture
🖤🖤🖤 Lees gerus ons hele berig in ons Stories bo! Hoe en wat om als voor te berei vir Matriekafskeid 2026. Vind ook n lys van ons beste dienste verskaffers vir enige opmaak geleentheid en skryf in vir ons kompetisie om n rok van R15000 te wen!! Screenshot gerus elke blaai en verskaffer 🖤🖤🖤