Duimelina's

Duimelina's Handuitgewerkte spoegoeke, waslappe en handdoeke met kappie. Doekkoeke. Gehekelde of gebreide baba baadjies en booties. Kontak Liz-Marié by 084 300 0068

Slegs die op foto's beskikbaar - R40 elk
02/01/2025

Slegs die op foto's beskikbaar - R40 elk

Grys "fluffy" kombers - R60
02/01/2025

Grys "fluffy" kombers - R60

Toedraai kombersies met n gehekelde randjie. Slegs 1 van elk beskikbaar - R100 elk
02/01/2025

Toedraai kombersies met n gehekelde randjie. Slegs 1 van elk beskikbaar - R100 elk

3 doek koeke wat binne kort Welkom toe gaan vir n baba tee
12/02/2024

3 doek koeke wat binne kort Welkom toe gaan vir n baba tee

Lanklaas tyd gehad om aan n spoegdoek te werk. Was n Lekker afleiding gewees
14/11/2022

Lanklaas tyd gehad om aan n spoegdoek te werk. Was n Lekker afleiding gewees

Kry maar min tyd deesdae. Het oor die "stiller" Kerstyd die prentjie uitgewerk en kon ek net die naam by werk
09/02/2022

Kry maar min tyd deesdae. Het oor die "stiller" Kerstyd die prentjie uitgewerk en kon ek net die naam by werk

2 spoegdoeke vir n spesiale seuntjie
01/05/2021

2 spoegdoeke vir n spesiale seuntjie

Doek koek gemaak vir die eerste keer in n lang tyd
19/02/2021

Doek koek gemaak vir die eerste keer in n lang tyd

3 Olifant tema spoegdoeke
10/01/2021

3 Olifant tema spoegdoeke

Spoegdoeke vir n spesiale seun
30/05/2020

Spoegdoeke vir n spesiale seun

Nog n stel vir die klein pop
06/03/2020

Nog n stel vir die klein pop

Lank laas n bestelling gehad en het geniet om dit weer te doen
06/03/2020

Lank laas n bestelling gehad en het geniet om dit weer te doen

Address

Klerksdorp

Telephone

+27843000068

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Duimelina's posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Duimelina's:

Share