Tasjha's Designs

Tasjha's Designs Designing and hiring of exclusive wedding gowns and eveningwear . Tasjha's Designs ontwerp en maak jou droom rok wat so uniek is soos jy.

Kleur, snit, afwerking, tipe material en selfs die seisoen word in ag geneem om 'n rok te ontwerp wat by jou persoonlikheid pas. Ons het ook 'n wye reeks ontwerpers rokke te koop of te huur en cater ook vir die voller figuur. Al ons trourokke sluit 'n gratis troupakket in ter waarde van R850 tot R1500 in

Matriek afskeid 2026 aandrokke te huur vanaf R1800 kontak ons gerus vir n afspraak
28/02/2026

Matriek afskeid 2026 aandrokke te huur vanaf R1800 kontak ons gerus vir n afspraak

Ons is weer oop vir 2026 se matriek dames . Ons bied opsie om jou eie ontwerp te laat maak en te huur vir jou matriek af...
14/01/2026

Ons is weer oop vir 2026 se matriek dames . Ons bied opsie om jou eie ontwerp te laat maak en te huur vir jou matriek afskeid. Neem kennis ons het net n sekere hoeveelheid dames wat ons kan invat . Kontak ons gerus vir afspraak . Ons is saterdae ook beskikbaar .

Tasjhas designs sal gesluit wees vanaf 20 Des tot 6Jan  . Baie dankie aan elke klient wat die jaar so besonders gemaak h...
13/12/2025

Tasjhas designs sal gesluit wees vanaf 20 Des tot 6Jan . Baie dankie aan elke klient wat die jaar so besonders gemaak het

25/11/2025
Tasjhas Designs  Black Friday special. Trourokke te koop op afgemerkte Pryse vanaf R300 tot R1600 . Groot reeks rokke be...
25/11/2025

Tasjhas Designs Black Friday special. Trourokke te koop op afgemerkte Pryse vanaf R300 tot R1600 . Groot reeks rokke beskikbaar vanaf Size 4(28) tot 16(40). Geldig vanaf 26 ste November tot 13 de Desember

So paar van ons matriek dames julle het so beautiful gelyk
12/10/2025

So paar van ons matriek dames julle het so beautiful gelyk

Matriekafskeid rokke beskikbaar te huur vanaf R1600 . Kontak ons gerus vir n fitting by 0825605071
05/09/2025

Matriekafskeid rokke beskikbaar te huur vanaf R1600 . Kontak ons gerus vir n fitting by 0825605071

Vir al ons kliente neem net  kennis asb. dat ons nie verhuis het nie , maar dat ons net die perseel se  kleur en naam bo...
05/09/2025

Vir al ons kliente neem net kennis asb. dat ons nie verhuis het nie , maar dat ons net die perseel se kleur en naam borde verander het

Aandag alle bruidjies vanaf die 1 ste Augustus tot 1 ste Oktober bied ons 20% afslag op al ons trourokke te koop en te h...
22/07/2025

Aandag alle bruidjies vanaf die 1 ste Augustus tot 1 ste Oktober bied ons 20% afslag op al ons trourokke te koop en te huur . Al ons trourokke sluit reeds gebruik van gratis paket ter waarde van R1600 in

Matriek afskeid rokke beskikbaar  te huur of te koop . Groot reeks nuwe ontwerpe ook nou beskikbaar skakel of whats up o...
21/07/2025

Matriek afskeid rokke beskikbaar te huur of te koop . Groot reeks nuwe ontwerpe ook nou beskikbaar skakel of whats up ons by 0825605071 vir meer inligting . Afslag op rokke vanaf 15-20 %

Address

59 Buffeldoorn Weg, Wilkoppies
Klerksdorp
2570

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00
Saturday 08:00 - 12:00

Telephone

+27825605071

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tasjha's Designs posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category