M & N Creations (PTY) Ltd

M & N Creations (PTY) Ltd Kyk gerus na my bladsy!!! Ek doen naaldwerk:
Herstelwerk,
Verstelwerk,
Aand rokke, bruidsmeisie ens. Borduurwerk;
Enige borduur werk op enige item.

Ligte stofeering,
Enige kleding stukke maak ek om jou unieke figuur en styl te pas. Ek doen self die digitizing om enige logo te omskryf in gare. Kan nou ook "heavy duty" material werk soos leer canvas tente ens. Kontak my vir enige inligting en kwotasies.

Net n paar dans outfits
05/10/2025

Net n paar dans outfits

Een van my matriek afskeid rokke. Ek het die een so geniet. So n stunning jong dame.
05/10/2025

Een van my matriek afskeid rokke. Ek het die een so geniet. So n stunning jong dame.

Lekker om deel te wees van "fun" al is ek nie daar nie... Moes gou gou n dungaree vir boer smurf maak. Smurfs het gewen ...
20/03/2024

Lekker om deel te wees van "fun" al is ek nie daar nie... Moes gou gou n dungaree vir boer smurf maak. Smurfs het gewen 🎉🎉😂😂😂😂

Beste seep wat jy kan gebruik. So natuurlik  goed vir jou vel. My seep is spesiale resepte wat uit gewerk word met natuu...
08/02/2024

Beste seep wat jy kan gebruik. So natuurlik goed vir jou vel. My seep is spesiale resepte wat uit gewerk word met natuurlike produkte. Het ook nou sout bad skrop. Skeer seep vir die manne. Love dit 🎉🎉❤️❤️

3 tot 6 maande valentyn baie frillie poofy  bloomer ❤️😂😘
08/02/2024

3 tot 6 maande valentyn baie frillie poofy bloomer ❤️😂😘

Bar stoele. Nuwe hout. 50mm HD spons poly umbrella materiaal met 400 mic plastic. Lyk stunnining. 🎉❤️🔥😎
08/02/2024

Bar stoele. Nuwe hout. 50mm HD spons poly umbrella materiaal met 400 mic plastic. Lyk stunnining. 🎉❤️🔥😎

Baby shower. Done and Dusted. 🎉❤️
16/01/2024

Baby shower. Done and Dusted. 🎉❤️

Soap order. ❤️❤️ Boerseep, beersoap,olive soap, lemon soap, lemon and tumeric, aloe soap and coffee soap.
12/01/2024

Soap order. ❤️❤️ Boerseep, beersoap,olive soap, lemon soap, lemon and tumeric, aloe soap and coffee soap.

01/01/2024

Address

Kriel
2271

Telephone

0849970673

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when M & N Creations (PTY) Ltd posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to M & N Creations (PTY) Ltd:

Share