Pureblessingsbyheidi

Pureblessingsbyheidi Handmade by Heidi, a mother and ouma 🀎 Thoughtful baby blankets, burp cloths & bibs.

🧸  πŸ‘  🧸  πŸ‘  🧸  πŸ‘So n stelletjie gee ek vir R300.Onthou 1 Augustus by die Tuinhekkie (Vleisfees) in Randfontein🧸  πŸ‘  🧸  πŸ‘...
15/07/2026

🧸 πŸ‘ 🧸 πŸ‘ 🧸 πŸ‘

So n stelletjie gee ek vir R300.
Onthou 1 Augustus by die Tuinhekkie (Vleisfees) in Randfontein

🧸 πŸ‘ 🧸 πŸ‘ 🧸 πŸ‘

🐘  πŸ‡  🐘  πŸ‡  🐘  πŸ‡Ook vir die seuntjies Polarfleece kombersie, groot spoegdoek & Dummyclip 🐘  πŸ‡  🐘  πŸ‡  🐘  πŸ‡
15/07/2026

🐘 πŸ‡ 🐘 πŸ‡ 🐘 πŸ‡

Ook vir die seuntjies

Polarfleece kombersie, groot spoegdoek & Dummyclip

🐘 πŸ‡ 🐘 πŸ‡ 🐘 πŸ‡

🐘  🧸  🐘  🧸  🐘  🧸Ek is besig met voorraad mask vir my markdag 1 Augustus by die Vleisfees in Randfontein Polarfleece komb...
15/07/2026

🐘 🧸 🐘 🧸 🐘 🧸

Ek is besig met voorraad mask vir my markdag 1 Augustus by die Vleisfees in Randfontein
Polarfleece kombersie, groot spoegdoek & Dummyclip

🐘 🧸 🐘 🧸 🐘 🧸

🀍  🩢  🀍  🩢  🀍  🩢
01/07/2026

🀍 🩢 🀍 🩢 🀍 🩢

🩢  🀍  🩢  🀍  🩢  🀍Kappie handdoek stelRonde borslapDummyclip Bunny teether🩢  🀍  🩢  🀍  🩢  🀍
27/06/2026

🩢 🀍 🩢 🀍 🩢 🀍

Kappie handdoek stel
Ronde borslap
Dummyclip
Bunny teether

🩢 🀍 🩢 🀍 🩢 🀍

🩢  🀍  🩢  🀍  🩢  🀍Groot spoegdoekSkouer Spoegdoek 🩢  🀍  🩢  🀍  🩢  🀍
27/06/2026

🩢 🀍 🩢 🀍 🩢 🀍

Groot spoegdoek
Skouer Spoegdoek

🩢 🀍 🩢 🀍 🩢 🀍

🩢  🀍  🩢  🀍  🩢  🀍Ek het die hele stelletjie vir die raffle klaar. Onthou om kaartjies te koop teen R20 n kaartjie. Jy het...
27/06/2026

🩢 🀍 🩢 🀍 🩢 🀍

Ek het die hele stelletjie vir die raffle klaar. Onthou om kaartjies te koop teen R20 n kaartjie. Jy het kans om tot 30 Junie te koop of daar is net 100 kaartjies verkoop is.
Stuur my n WhatsApp as jy wil koop. Betaal jou aantal kaartjies, stuur my jou bewys van betaling en ek sit jou naam op die lys.
Heidi 0824158900




πŸ¦†πŸ©ΆπŸ¦†πŸ©ΆπŸ¦†Handdoek stelletjies in die grys wat mooi pas saam met die raffle geskenk stel. Net so n "voorsmakie" Of is dit voo...
06/06/2026

πŸ¦†πŸ©ΆπŸ¦†πŸ©ΆπŸ¦†

Handdoek stelletjies in die grys wat mooi pas saam met die raffle geskenk stel. Net so n "voorsmakie" Of is dit voor kyk πŸ‘€ πŸ‘€

05/06/2026
πŸŽ‰πŸŒΏ RAFFLE TYD! πŸŒΏπŸŽ‰Staan 'n kans om hierdie pragtige handgemaakte babageskenkpak ter waarde van R1000 te wen!✨ Die neutral...
05/06/2026

πŸŽ‰πŸŒΏ RAFFLE TYD! πŸŒΏπŸŽ‰

Staan 'n kans om hierdie pragtige handgemaakte babageskenkpak ter waarde van R1000 te wen!

✨ Die neutrale grys kleurtema het die meeste stemme in ons poll gekry en is perfek vir enige baba.

🎁 Die geskenkpak sluit in:

β€’ 1 x Kappie handdoek stel
β€’ 1 x Polarfleece kombersie
β€’ 1 x Flannel ontvangskombersie
β€’ 1 x Groot spoegdoek
β€’ 1 x Skouer spoegdoek
β€’ 1 x Dummyclip
β€’ 1 x Teether
β€’ 1 x Bib / Borslappie

🎟️ Kaartjies: R20 elk

Hoe om deel te neem:

1️⃣ Betaal vir jou kaartjie(s)
2️⃣ Stuur jou bewys van betaling
3️⃣ Ontvang jou raffle nommer(s)

πŸ“… Trekking: 30 Junie 2026

πŸ€ Hoe meer kaartjies jy koop, hoe beter jou kans om te wen!

Dankie dat julle my klein handgemaakte besigheid ondersteun. Elke inskrywing word opreg waardeer. ❀️

Sweet Essentials
✨ Klein dingetjies wat saak maak ✨

Address

Krugersdorp North

Telephone

+27824158900

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Pureblessingsbyheidi posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Pureblessingsbyheidi:

Shortcuts

Share