Boki-Belle

Boki-Belle Baby cot mobiles / Kids decor and felt art. Handmade with love!

Ietsie nuut! Tooth fairies en tandemuis😉
09/11/2025

Ietsie nuut! Tooth fairies en tandemuis😉

09/11/2025
27/03/2024
Druk besig met voorraad vir die mark!
13/03/2024

Druk besig met voorraad vir die mark!

🎉 On the 5th of May 2024, Fairland CPF Market invites you to visit the Food Court.

It is a bustling culinary destination located in Fairland, offering a diverse range of food options to cater to various tastes and preferences. The food court is known for its vibrant atmosphere and wide selection of dishes that appeal to both locals and visitors alike. . 🌟

Sien uit na ons eerste mark by die CPF Autumn Market!
21/02/2024

Sien uit na ons eerste mark by die CPF Autumn Market!

11/02/2024

Order ready for her new home. Tnx Shelley!

Ek d**k die is skreeusnaaks😂 Dalk een print en in my stalletjie ophang😉
02/02/2024

Ek d**k die is skreeusnaaks😂 Dalk een print en in my stalletjie ophang😉

Bietjie stil gewees aan hierdie kant. Het 'n blaaskans gevat🙈 Die week voorraad geneem en boeglam geskrik toe ek sien ho...
01/02/2024

Bietjie stil gewees aan hierdie kant. Het 'n blaaskans gevat🙈 Die week voorraad geneem en boeglam geskrik toe ek sien hoe min daar is! Nou weer met 'n vaart begin knip. Ek het nou 'n ekstra krat... Elke dingetjie wat ek maak, gaan 'n ekstra een daarin. Weet nie of ek die kluts kwyt geraak het nie, maar ek wil Aardklop toe die jaar! Dit is 5dae, behoede my!

Ietsi vir die Kersmarte🎅🏻!
18/11/2023

Ietsi vir die Kersmarte🎅🏻!

Boki-Belle het nou die baba linne ook beskikbaar! Handgemaak, 100% katoen. Baal sluit in: Duvet en oortreksel, kussing e...
10/11/2023

Boki-Belle het nou die baba linne ook beskikbaar! Handgemaak, 100% katoen. Baal sluit in: Duvet en oortreksel, kussing en slopie, bumper met oorstreksel, "changing " mat met oortreksel. Pryse vir die 8 stuk wissel tussen R1300 - R1500.

Address

Krugersdorp North

Telephone

+27615349455

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Boki-Belle posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Boki-Belle:

Share