Kosbare Hande

Kosbare Hande Om herinneringe te maak van jou baba / kind se mylpale/gebeure.

Ek het n Hulk en Captain America in my huis.... Lol
26/12/2022

Ek het n Hulk en Captain America in my huis.... Lol


Jammer was so stil vir 'n ruk gewees.Wil hoor wie sal beslangstel in so egte leer doek sak. Hy het 'n hele paar sakke om...
04/10/2022

Jammer was so stil vir 'n ruk gewees.

Wil hoor wie sal beslangstel in so egte leer doek sak. Hy het 'n hele paar sakke om baba se goedjies in te sit en nog jou eie persoonlike items ook saam te kan bêre.

Vir 'n ekstra opsie kan ons nog straps maak wat op 'n pram sal kan pas wat jy dan kan vas maak op die pram.

Laat weet my wat julle d**k oor dit en ons kan kyk wat ons kan maak.

Ons kan vir jou baba se photoshoot/foto graveer op hout en dit kom met 'n stand. So lekker om die foto's te graveer en d...
18/07/2022

Ons kan vir jou baba se photoshoot/foto graveer op hout en dit kom met 'n stand. So lekker om die foto's te graveer en dit kan verewig hou.

Kontak ons gerus as ons vir julle 'n foto moet graveer.

WhatsApp 010 013 2192.

Koei Oorbelle
15/07/2022

Koei Oorbelle

3D Styracosaurus Dinosaur gemaak vir 'n verjaarsdag geskenk.
25/06/2022

3D Styracosaurus Dinosaur gemaak vir 'n verjaarsdag geskenk.

❤️ Gelukkige Valentynsdag❤️
14/02/2022

❤️ Gelukkige Valentynsdag❤️

Ek het die gemaak vir 'n niggie van my wat nou swanger is en vir haar babatee.Sy was so dankbaar vir die geskenk en dat ...
26/01/2022

Ek het die gemaak vir 'n niggie van my wat nou swanger is en vir haar babatee.

Sy was so dankbaar vir die geskenk en dat haar seun se naam op is.

Kontak ons gerus om 'n nuwe mamma iets spesiaal te gee.








Looking for a unique Christmas, birthday or teacher appreciation gift.Why not get them this genuine veg tanned leather e...
02/12/2021

Looking for a unique Christmas, birthday or teacher appreciation gift.

Why not get them this genuine veg tanned leather earrings.

The eye wires are stainless steel.

Visit our website:
www.leerhom.com










Black Friday Sale!!Site opening and black Friday sales of 30% discount on all our products!What's more our sales stops 7...
24/11/2021

Black Friday Sale!!

Site opening and black Friday sales of 30% discount on all our products!

What's more our sales stops 7th December 2021!!

Go to our website at: www.leerhom.com

.com

Ek wil net graag belangstelling toets.Wie sal hou daarvan om sulke kersfees boom versierings uit leer te hang op jou boo...
20/10/2021

Ek wil net graag belangstelling toets.

Wie sal hou daarvan om sulke kersfees boom versierings uit leer te hang op jou boom.

Lewer graag kommentaar as julle sou belangstel in dit.

Dan kan pryse gee op dit.

Baie dankie vir julle ondersteuning.

Address

Krugersdorp
1739

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kosbare Hande posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share